“Al wat ons nou kan doen is wag en kyk.”
Alles vir Woensdag 15 Augustus 2018
Klubrondomtalie: opperste skok in WP-reeks
Stellenbosch was die gunsteling, ja, maar wat hy Saterdag met die voorloper in die Westelike Provinsie se Superliga A vermag het, was kort duskant aardskuddend.
Resep: Granny Smith-appels met patatvulsel
Die lewe is te kort om nie interessante geregte te eet nie!
Vier vas ná gewelddadige Nelspruit-betogings
Winkels wat deur buitelanders besit word sowel as ʼn drankwinkel is geplunder.
Drie vas oor mortier, projektiel in Nelspruit
Drie mans is Dinsdag in Nelspruit in hegtenis geneem toe hulle probeer het om twee peperduur projektiele in die middestad te verkwansel.
Nuuskommentaar: Het Zille nou finaal ‘gekoloniaaltwiet’?
Met die land se nuusfokus wat vinnig al hoe meer na die kwessie van die ANC se beplande grondonteiening sonder vergoeding ingetrek word, het premier Helen Zille se jongste twiet oor kolonialisme kwalik oral nuusdekking gekry, maar haar vyande slaan steeds die kloue in.
Vandag se sportnuus
Agt Lions-spelers hul kontrakte met dié unie verleng. Hulle is Elton Jantjies, Lionel Mapoe, Warren Whiteley, Malcolm Marx, Ross Cronje, Aphiwe Dyantyi, Cyle Brink en Marvin Orie.
Bokke: Poemas sommer baie tuis in Durban en Mendoza
Daar is so ʼn tikseltjie geskiedenis wat maak dat die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, nie te gerus moet wees oor die twee wedstryde in vanjaar se Rugbykampioenskap teen Argentinië nie.
Onderwyseres sterf ná skietwond aan bolyf
Volgens die polisie het familie haar na die hospitaal gehaas en die polisie ontbied.
21 vas ná gewelddadige betogings in Limpopo
“Die betogers het geëis dat ʼn moordverdagte se aansoek om borgtog geweier word.”
‘Waarnemende NVG-hoof sal homself nou moet bewys’
Die aanstelling van dr. Silas Ramaite as waarnemende NVG hoof is met gemengde reaksies aanvaar.
Demografieverslag bied hoop op talle terreine
Een van die redes waarom die bruines minder sterk oor taal voel, is omdat die Afrikaners die taal eksklusief vir hulself geannekseer en die bruines uitgeskuif het. Die Engelssprekendes het handig daarvan gebruik gemaak om ’n wig tussen wit en bruin Afrikaanssprekendes in te dryf.
Dertig verskille tussen SA en Zimbabwe
Dit punt is dat alles nog nie verlore is nie, en dat ons toekoms te belangrik is om net aan ’n onbekwame regering oor te laat. Kom ons gebruik hierdie 30 verskille om verdere agteruitgang te keer en aan voorspoed te help bou.
Gedagte vir die dag: Lewensaanpassings: Om vir die vyand om te gee
God sê vir Jona: “Is dit reg van jou om kwaad te wees omdat die plant dood is?” Jona het geantwoord: “Ja, ek is so kwaad dat ek kan sterf!” (Jona 4:9)