Namibië is op pad Japan toe, en Kenia pak sy tasse vir Marseille, Frankryk, maar dit was Zimbabwe wat Saterdag vir die grootste verrassing in Rugby Afrika se Goue Beker-reeks gesorg het.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Augustus 2018
Atletiek: Manyonga wen verspot maklik
Die drievoudige wêreldkampioen en dubbel Olimpiese-kampioen, Caster Semenya, was toe nie in aksie in die 1500 m vir vroue nie.
Bokke klop Poemas, maar daar bly kommer
Dit was een van daardie vertonings waaroor ʼn mens nie te lank opgewonde sal wees en te lank oor gaan gesels nie.
Privatisering van rioolaanlegte geëis
“Die departement van water en sanitasie verdoesel die probleem deur te beweer die vissterftes is die gevolg van ʼn daling in temperatuur en ʼn tekort aan suurstof in die water.”
Seun (17) wat glo pa vermoor oor perdesaal in hof
Die seun, wat nie geïdentifiseer mag word nie omdat hy minderjarig is, het aangedui hy wil aansoek doen om regshulp.
Hof hoor man is gemartel om skuld te beken
Die vermeende transitorower het aangevoer dat hy met ʼn vuurwapen op sy bors geslaan is en dat sy kop met ʼn plastieksak bedek is op die dag waarop hy in hegtenis geneem is.
Vyf vas ná hul erwe op boer se plaas begin uitmeet
Die boer in sy 80’s is glo in die verlede al gedreig “dat iemand sy grond sal kom vat”.
Spogskool-onnie bedank ná verhouding met leerder
ʼn Onderwyser van Michaelhouse, die spog-seunskool in die KwaZulu-Natalse Middellande, het bedank nadat sy verhouding met ʼn minderjarige seun, ʼn leerder aan die skool, aan die lig gekom het.
Sersant vas ná hy glo verdagte (17) by hof verkrag
“Sy het [omgang] geweier en hy het glo gedreig dat hy die staatsaanklaer sal beïnvloed om haar ʼn swaar vonnis op te lê.”
Wallabies swig teen All Blacks se teenaanvalle
Dit is moeilik genoeg om die All Blacks mét genoeg besit te klop, en dis feitlik onmoontlik daarsonder.
Twee boeties stap ‘ekstra myl’ vir hul hond
Die storie van twee boeties, Peter (14) en Gerry (8) Cedras, wat etlike kilometer oor rowwe terrein geloop het om behandeling te kry vir Meisie, hul hond, het talle Suid-Afrikaners se harte aangegryp.
Kofi Annan sterf
Kofi Annan, die Ghanese diplomaat wat as die sewende sekretaris generaal van die Verenigde Nasies (VN) gedien het, is in die ouderdom van 80 oorlede.
Groot oorwinning vir Clermont teen Kanadese
Die Kanadese Uitnodigingspan het ʼn tweede groot drag slae op sy Franse toer op die lyf geloop.
Video: 5-jarige se kostelike noodoproep het internet aan die gons
Die noodoproep wat ʼn vyfjarige dogtertjie van Indiana in Amerika noodgedwonge moes oorneem toe haar pa nie meer kon praat nie, het sosialemediagebruikers behoorlik aan die gons.
Vrou (65) op staproete aangeval, beroof
ʼn 65-jarige vrou is Vrydagmiddag met ʼn mes aangeval en gesteek op die Chapmanspiek-staproete in die Wes-Kaap.
Die eerstes wat oor staatskaping gaan getuig
Raymond Zondo, adjunkhoofregter en voorsitter van die geregtelike kommissie, het Vrydagaand bekendgemaak wie eerste voor die kommissie sal getuig.
‘Wêreld se hardste rugbyspeler’ sterf
Martin Pelser, wat deur die grote Colin Meads in die beste vyftiental gekies is teen wie hy ooit gespeel het, is die week oorlede. Hy was 84.
Bulle skop Curriebeker met oortuigende sege af
Die Blou Bulle het Vrydag in Bloemfontein hul eerste Curriebeker-wedstryd van die nuwe seisoen oortuigend teen ʼn redelike sterk Vrystaatse Cheetahs-span gewen.
Steeds geen teken van man wat in see verdwyn
Sy vriend het gesien hoe hy van die rotse afgly en in die see beland.
Annerie Grobler-moord: Werker hoor sy lot
Sy is in 2016 met groot klippe en ʼn tuinvurk vermoor.