Ná Saterdag se goeie vertoning van Lukhanyo Am langs sy Sharks-sentermaat André Esterhuizen, was dit seker te wagte dat hulle as kombinasie nog ʼn kans in die volgende toets sou kry.
Lees meerAlles vir Sondag 19 Augustus 2018
Drie uit SA dra tot Franse klubsege by
Drie spelers uit Suid-Afrika het Saterdag punte op die telbord geplaas in Bayonne se oorwinning in die openingsronde van die Franse tweedevlakreeks, die Pro D2-liga.
Virsekerbeker: Monnas se nege drieë kelder Helpmekaar
Monument het Saterdag in die Tuksstadion vir Helpmekaar ná nege opeenvolgende oorwinnings in vanjaar se Virsekerbeker-reeks wreed teruggebring aarde toe met ʼn wegholoorwinning van 57-11 in die eindstryd van die reeks.
‘Polisieman’ wat gemeenskap terroriseer, ontmasker
Die man het van die een winkel na die volgende beweeg en voorgegee dat hy die onderneming se nakomingsrekord nagaan.
Tshwane: Watertoevoer Woensdag hiér onderbreek
Die Stad Tshwane het laat hoor dat sekere woongebiede in Pretoria en Benoni se watertoevoer tydelik in die week verbreek sal word weens herstelwerk aan ʼn pypleiding/aansluiting.
Reusebeloning vir inligting oor vermoorde polisiekonstabels
“Die mense wat verantwoordelik is, was egter iemand se kind, iemand se buurman of iemand se sibbe – en dít is die mense wat die stilte moet verbreek en die polisie bystaan.”
Solly Msimanga is die DA se Gauteng-premierskandidaat
“Solly verteenwoordig ʼn nuwe generasie leiers in die DA – jonk, charismaties, ʼn goeie spreker, bekwaam en volkome toegewyd daaraan om die mense van Suid-Afrika se lewe te verbeter.”
Paartjie in plaashuis oorval, aangerand
“ʼn Derde verdagte, ook gewapen, het by die ander twee aangesluit en die man en sy vriendin gedreig.”
Student spring voor ander na sy dood by Bloem-waterfront
Die man het volgens lt.kol. Moses Qovane, woordvoerder van die polisie, om 18:21 van die winkelsentrumgebou se dak afgespring.
Jong vlieënier se toestand ‘onveranderd’ ná ongeluk
Joshua Cilliers was saam met George Frederik Snyman, ʼn veearts van Port Elizabeth, in die helikopter toe dit in die Sterkstroom-gebied neergestort het. Snyman is op die toneel oorlede.
Rugby kan soms ʼn baie wrede spel wees
Rugby, soos ander sportsoorte ook maar, kan soms ʼn baie wrede spel wees.
Onwettige mynbedryf: 2 doodgeskiet, talle vas
Die polisie in Mpumalanga het gesê hulle het vandeesweek die onwettige mynbedryf in dié provinsie ʼn behoorlike knou toegedien.
2 sterf toe vragmotor omslaan
Die volwassenes is op die toneel dood verklaar.
Twee polisiekonstabels vermoor, beroof
Polisieminister Bheki Cele het ʼn 72-uur-aksiespan geaktiveer om te verseker dat die verdagtes vasgetrek en daar beslag gelê word op die wapens.
Is daar lig in die Springboktonnel?
Daar is twee vrae op almal se lippe ná die eerste ronde van vanjaar se Rugbykampioenskap.
Peiling wys SA’ners ag Ramaphosa as individu ‘baie hoog’
“Gedurende sy tyd as adjunkpresident het hy voormalige pres. Jacob Zuma konstant geklop en sedert hy in Februarie president geword het, ag Suid-Afrikaners hom baie hoog.”
Misverstand lei glo tot bejaarde se moord
Haar eie seun is in verband met die moord in hegtenis geneem.
Gedagte vir die dag: ’n Geskiedenisles
“Julle hardkoppiges! Julle is heidens in julle harte. Julle is doof vir die woord van God. Julle weerstaan altyd die Heilige Gees. Soos julle voorvaders gemaak het, maak julle ook” (Handelinge 7:51).