Só ’n geurige hoender het jy lanklaas geëet.
Alles vir Maandag 20 Augustus 2018
Vandag se sportnuus
Die Rugbykampioenskap van 2018 het Saterdag afgeskop. Die Springbokspan het teen Argentinië in Durban gespeel en met 34 – 21 geseëvier.
Staatskaping-ondersoek begin
Verskeie getuies sal in die eerste week voor die kommissie verskyn om hul sake te stel.
MiWay-baas klap Afrikaners en toe klap hulle terug
Die uitvoerende hoof van MiWay, René Otto, het ’n twiet – nadat hy die boek The Lost Boys of Bird Island gelees het, uitgestuur wat Afrikaners en sosiale media gebruikers behoorlik ontstel het. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, reageer in ’n opebrief op Otto se twiet.
’n Nuwe Afrikaner werklikheid
In 1994 het ’n nuwe politieke orde in Suid-Afrika begin. Die nuwe politieke orde is deur die Afrikaners op hoofsaaklik drie wyses omhels naamlik, integrasie, emigrasie en die skep van ’n nuwe Afrikaner-werklikheid.
Renosterstropery: 365 vas in eerste 6 maande van 2018
Die polisie het laat hoor dat 15 vermeende renosterstropers verlede week vasgetrek is en 365 stropers in die eerste helfte van vanjaar suksesvolg vervolg is.
Laaste verdagte in moord op gewilde akteur vasgetrek
Hy kon daarin slaag om hospitaal toe te bestuur vir behandeling, maar het daar aan sy beserings beswyk.
Vrou sterf ná verskeie steekwonde, man kritiek
Paramedici het verwoed probeer om die vrou by te bring, maar sy is op die toneel dood.
Waarom is my liggaam belangrik vir God?
Wanneer jy weer oor jou liggaam dink – goed of sleg – dink daaraan dat Jesus ook ‘n liggaam gehad het en ook ter wille van ons liggame gesterf het. Daarom moet jy goed daarna omsien en kan jy ook bid vir die genesing van jou liggaam.
Die Praagse Lente – ʼn donker kol in die ANC-geskiedenis
Die inval het die Kremlin-oorheersing net tydelik beveilig. Slegs 21 jaar later het die damwal gebars en die kommunisme volledig weggevee.
Gedagte vir die dag: Heilige deernis
Jesus het na die tempel toe gegaan en die handelaars begin uitjaag (Lukas 19:45)