“Dit was aaklig vir ons. Al die leuens in die media; ons familie is in die openbaar geminag. Ons kan met Gaby se familie se pyn identifiseer, ons het ook gely.”
Alles vir Dinsdag 21 Augustus 2018
Uitdrukking: Van waar, Gehasi?
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Van waar, Gehasi?”
Publiek help gevangene vang wat by hof wou ontsnap
‘n Beampte is ook tydens die voorval beseer.
Nuuskommentaar: Witvoetjie-soekers, lakeie en staatskaping
Op die oog af is pres. Cyril Ramaphosa nie so omring van lakeie soos oudpres. Jacob Zuma nie. Zuma se lakeie, of eerder dié wat witvoetjie soek, loods egter nog aanval op aanval op Ramaphosa. Hoe sterk gaan hulle die staatskaping-ondersoek kan ondermyn?
Kommentator hof toe ná rassisme-beskuldiging hom sy werk kos
Pieter van den Berg is glo valslik deur ʼn kollega van rassisme beskuldig.
Mans weke ná veediefstal op kleinhoewe aangeval
“Hulle het gelê en slaap toe hulle wakker skrik van ʼn skoot wat in hul slaapkamer afgevuur word.”
Resep: Roombroodbolletjie
’n Lekker variasie op gewone knoffelbrood saam met die naweek se braai!
Foto’s: Die Franse vulkaan-eiland
Carina Stander deel avonture van hul gesinsreis deur Mauritius en Réunion.
Boek: Gert en Joey
Pedofilie. Ontvoering. Moord? In Suid-Afrikaners se koppe het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.
Vandag se sportnuus
Die tweede ronde van die Rugbykampioenskap word Saterdag afgehandel. Suid-Afrika speel in Argentinië teen die Argentyne terwyl Australië teen Nieu-Seeland in Auckland speel.
Staatskaping: Verslae by kommissie ingedien
Navorsingsverslae van nie-regeringsorganisasies, akademici en individue wat dit op hulself geneem het om die omvang van staatskaping binne die Suid-Afrikaanse regering en sy entiteite te ondersoek, is ook ingedien.
Ramaphosa besing swart boere se lof
“Ons moet as ʼn nasie saamwerk om ons grondhervormingsprogram ʼn sukses te maak. Dit is tyd vir Suid-Afrikaners om mekaar te vind en nie met mekaar te baklei nie.”
Man gevonnis vir moord op eie seun
Die pa het aan die ondersoekbeampte gesê sy seun is deur bendelede met klippe bestook, maar die speurder het onmiddellik vermoed iets is nie pluis nie.
Gedagte vir die dag: Lof
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie (Psalm 103:2)