ʼn Tegniese span van Stad Tshwane se departement van paaie en vervoer moes Woensdag die hasepad kies nadat hulle deur woedende inwoners met klippe bestook is toe hulle ʼn verkeerslig probeer herstel het.
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Augustus 2018
SA regering se planne ná Trump-twiet
Die opspraakwekkende twiet het vanoggend se mediakonferensie oor die weeklikse kabinetsvergadering oorheers, met die parlementêre perskorps wat die minister van kommunikasie en kabinetswoordvoerder, Nomvula Mokonyane, daaroor gepeper het.
Eskom ontken dat hy ‘duisende werkers aflê’
Eskom het Donderdag berigte ontken dat die kragvoorsiener van plan is om 7 000 werkers oor die volgende vyf jaar af te lê.
Paartjie in plas bloed gevind
“Hulle het besef daar is fout toe hulle deur die venster ʼn liggaam op die vloer in die huis sien lê.”
Seun (13) se dood ‘geweldige slag’ vir skool
“Dit is vir ons ʼn geweldige slag wat ons skoolgemeenskap baie diep raak.”
Curriebeker redelik onvoorspelbaar
Dit sal ʼn dapper of ʼn baie roekelose man wees wat te veel op die naweek se Curriebeker-rugby verwed.
Uitwerking van besnoeiing kan dán duidelik blyk
Die uitwerking wat die dramatiese besnoeiing van die SA Rugbyunie (Saru) se toelaes aan hulle op die kleiner bonde het, behoort Vrydag en Saterdag, minstens voorlopig, na waarde geskat te kan word.
Malema aan Trump: ‘Los SA uit’
“Donald, ons is nie bang vir jou en jou Amerikaanse en Westerse imperialistiese magte nie.”
ToekomsVenster: Dis benoud hierbinne
Ek verklaar my weer bereid om te doen wat U vra. Amen.
Kunsteraadvoorsitter glo aangerand ‘omdat hy swart is’
“Die man het duidelik en kliphard geskreeu: ‘F*** these blacks! They must go away!’ Kort daarna was vier of vyf grootgeboude wit mans ook daar en het die ander man aangemoedig.”
Lesufi maak talle omstrede uitlatings by inligtingsessie
“Julle kan dankbaar wees ek staan hier en probeer mooi met julle praat. Die LUR ná my gaan nie met julle onderhandel nie, maar julle dwing om te doen wat ons wil hê,”
Hulp en lof vir boeties wat ver stap vir hond
“Ek glo nie hulle het al ooit in hul lewe iets gekry nie.”
Ma weet week ná ongeluk nie haar seun is dood
“Ons wil die begrafnis liewer uitstel tot sy weet. Ek is self ʼn mamma – ek sou wou weet.”
Die wêreld in foto’s – 23 Augustus 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Video: Seun kan nie praat nie, maar sy sang bring vreugde
“Sodra ons na die tellers begin stap, skree hy ‘eita, eita!’ en dán begin die gesingery.”
Man steeds nie terug op plaas ná grondbesetting
Sy prokureur het Donderdag gesê hulle wil in dié stadium nie té veel besonderhede oor sy bewegings bekendmaak nie.
Podlitiek: MiWay se twiet, is jou Reserwebank privaat en AfroWorld View agtergelaat
In hierdie week se vurige episode vol debat en redenering ontnonsens Podlitiek se paneel oudergewoonte die week se nuus en politiese gebeure. Hulle kyk na MiWay se uitvoerende hoof se sosialemedia-opmerkings, die EFF se plan om die Reserwebank te nasionaliseer, en AfroWorld View se onlangse sluiting.
Regering teen EFF se Reserwebank-voorstel
Die kabinet het toegegee die onlangse verswakking in die handelsbetrekkinge tussen die VSA en Turkye het ʼn negatiewe invloed op die waarde van ontluikende geldeenhede, waaronder die Suid-Afrikaanse rand, gehad.
Isis sê hy is agter mesaanval waarin twee vroue sterf
Dit het intussen aan die lig gekom dat die oorledenes die aanvaller se ma en suster is.
Rassie waag niks vir Poemas in Mendoza
Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het Sondag gesê dat hy vier of selfs vyf veranderings aan die groep oorweeg wat die Argentynse Poemas in Durban in die Rugbykampioenskap geklop het, maar hy het daarteen besluit.