Owerhede meen die twee kinders, onderskeidelik een en drie jaar oud, kon moontlik dae lank in die wrak vasgekeer gewees het voordat hulle gevind is.
Alles vir Donderdag 23 Augustus 2018
Buurtwaglid steeds kritiek, gebede gevra
“Ons is ʼn eenheid van 7 000 toegewyde veiligheidslede in die land wat elke dag ons lewens op die spel plaas vir ons gemeenskappe. Ons stel die standaard. Kom ons bid nou saam vir Nico.”
Klubrondomtalie: 148 vir vernietigende Maties
Stellenbosch storm onkeerbaar voort op sy vernietigingstog in die Westelike Provinsie se Superliga A, en het Saterdag 148 punte op die telbord geplaas.
Duduzane terug in die hof
Oudpres. Jacob Zuma het langs sy seun gesit tydens die vlugtige hofverrigtinge.
VSA-denksentrum waarsku ook oor onteiening in SA
Die dinkskrum het pres. Donald Trump gemaan om die Suid-Afrikaanse regering te waarsku en gesê die besluit kan ernstige gevolge vir die land inhou.
Nuuskommentaar: Dit woel nog oor grond en Trump se twiet
Gaan die pas uitgereikte twiet van pres. Donald Trump waarin hy aandui dat die kwessie van grondgryp en plaasmoorde in Suid-Afrika deeglik ondersoek gaan word, ’n groter nugterheid, ook plaaslik, oor die lot van boere in Suid-Afrika bring?
Resep: Gebakte heuningvla
Sag, soet en romerig – net soos ʼn poeding moet wees!
Vierde polisieman vas ná man se ‘martelmoord’
“Die drie verdagtes is in die Muden-polisieselle aangehou waar hulle aangerand en gemartel is totdat een van hulle aan sy beserings beswyk het.”
Twee met 14 gesteelde skape betrap
Die polisie het op die skape en die verdagtes se voertuig beslag gelê.
Boek: Die groot aanhalingsboek
‘Die groot aanhalingsboek’ is ʼn onontbeerlike gids vir die regte woord op die regte tyd en dit bevat meer as 3 000 aanhalings.
Vandag se sportnuus
Die spanne vir Saterdag se twee wedstryde in die Rugbykampioenskap sal vandag bekend wees.
Wat is fout met die beloftes van die NGV?
“Teen die tyd dat mense besef die NGV kan nie die beloftes nakom nie, sal almal afhanklik wees van ʼn verwoeste staatsmonopolie in gesondheidsorg.”
Formule Een: Gaan Hamilton sy voorsprong vergroot?
Die Belgiese Formule Een Grand Prix (die 13de wedren van die seisoen) word Sondag op die Spa-Francorchamps-baan gejaag. Die oefenrondes begin Vrydag en die kwalifisering word Saterdag afgehandel.
Foto’s: Drie vas oor vervalste geld in Pta
Drie mans, onderskeidelik 19, 38 en 39 jaar oud, is Woensdagmiddag in Pretoria se Moot-omgewing in hegtenis geneem nadat vervalste geldnote in hul besit gevind is.
Trump twiet oor plaasmoorde, grond in SA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeg Donderdagoggend Suid-Afrikaanse tyd, aan sy nagenoeg 53 miljoen volgelinge op Twitter oor grondonteiening en plaasmoorde getwiet.
Grondonteiening: Sakeliga dien PAIA-aansoek in
Dit volg ná ʼn artikel in ʼn Sondagkoerant waarin Rendani Sadiki, die waarnemende direkteur-generaal van die departement, erken dat ʼn lys van 139 plase wat vir hierdie doel geoormerk is bestaan.
Grondonteiening: ‘Boodskap van boere aan die president’
“Pres. Cyril Ramaphosa sal nie regkry om almal ʼn rat voor die oë te draai oor presies wat onteiening sonder vergoeding is en wat die ANC-regering daarmee beoog nie.”
Gedagte vir die dag: Verknogtheid, verkramptheid
Toe sê ’n paar van die Fariseërs: “Waarom doen julle iets wat op die sabbatdag nie gedoen mag word nie?” Jesus antwoord hulle: “Het julle dan nie gelees wat Dawid gedoen het … nie?” (Lukas 6:2-3)