Sy sê sy is ná die vergadering na haar hotelkamer waar sy ʼn oproep op die kamer se telefoon van een van die Gupta-broers ontvang het. “Ek het hom gevra hoe hy weet in watter hotel ek bly en of hy ʼn Suid-Afrikaner is.”
Alles vir Maandag 27 Augustus 2018
Foto’s: Bibberweer bring prentjiemooi sneeutonele
Weervoorspellers meen die koue weerstoestande wat tans in die res van die land ervaar word, is as gevolg van die eerste kouefront wat Saterdag in die Wes-Kaap aanland gekom het.
Twee in raaiselagtige omstandighede geskiet
Die Oos-Kaapse polisie het ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om hulle by te staan met inligting nadat twee mans Sondag in die vroeë oggendure onder raaiselagtige omstandighede in Port Elizabeth geskiet is.
Luister: Dawie de Jager oor Klopjag, ‘Stroomop’ en ‘Dominee Tienie’
Al is sy dagboek stampvol met verwerkings vir rolprente, is hy ook besig om homself as solokunstenaar te vestig.
Video: Speaker in Baai sy pos kwyt
DA-raadslid Victor Manyati het skokkend genoeg buite stemming gebly, wat uiteindelik gelei het tot Lawack wat sy posisie kwyt is.
Optiese illusie: Piramide of gat in ʼn pilaar?
‘n Lekker kopkrapper- optiese illusie om jou week mee te begin!
Kanada kroon nuwe kampioen
Kanada het Sondag ʼn nuwe kampioen gekroon, nadat die vorige titelhouer in die Kanadese Rugbykampioenskap (CRC) in die halfeindronde uitgeskakel is.
Dozi reageer ná chaos by kuierplek
Dozi, oftewel Henk Opperman, het Maandag reageer op hordes negatiewe kommentaar en reaksie op sosiale media na aanleiding van Sondag se vertoning van Jo Black.
Minister sê oor kwytskelding vir #FeesMustFall-studente
Die studente dring aan op amnestie vir hul mede-aktiviste wat met die gereg gebots het weens die betogings wat deel gevorm het van die #FeesMustFall-veldtog.
Rassie se Pollie-probleem
Een van die groot raaisels in die Springbok-rugbykamp is hoekom Handré Pollard sy selfvertroue verloor het en hoe en deur wie dit reggestel kan word.
Tuin van digters: Die tuiste van Afrikaanse digkuns
Die tema van 2018 se Tuin van Digters – die tuiste van die Afrikaanse digkuns – is “buitedieboek”.
Panters (met SA kaptein) verslind Takbokke
Die Panters van die Amerikaanse Suide, met ʼn Suid-Afrikaner as kaptein, het Hongarye se Takbokke in die eerste wedstryd van hul Europese toer verslind.
Staatskaping: Valke bekommerd oor verdoemende bewerings
Godfrey Lebeya, die nasionale hoof van die Valke, het sy kommer uitgespreek oor bewerings wat Mcebisi Jonas Vrydag tydens die kommissie van ondersoek na staatskaping oor dié gespesialiseerde eenheid van die polisie gemaak het.
Drie in hof oor gesteelde kalfies
Die verdagtes was glo vanaf Delareyville op pad na ʼn veiling wat elke Vrydag in Vryburg gehou word.
Bly koelkop
Deurdagte en kalm taalgebruik is geensins ’n teken van swakheid en kruiperigheid nie. Dis ’n teken van beskaafdheid en volwassenheid, soos die in toom hou van emosie eintlik deurgaans is.
Huldeblyke ná diereliefhebber sterf terwyl hy help
Die polisie het intussen bevestig dat ʼn 36-jarige man in verband met die voorval in hegtenis geneem is.
Drie vroue vas wat ‘gebou kaap’ vir dagsorgsentrum
Drie vroue wat glo onwettig ʼn dagsorgsentrum vanuit ʼn gekaapte gebou in Johannesburg bedryf het, sal vandag in die stad se landdroshof verskyn.
ANC se ‘rassistiese lid’ veroordeel
“As sy op grond van die uitkoms van die onderskeie ondersoeke skuldig bevind word, hoop ons ons kry nie ʼn leë, halfhartige verskoning soos ons al vroeër gesien het nie.”
Varsgebekkig: ’n Pondjie botter
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “‘n pondjie botter”
TV-kokkedoor verstom met vordering
“Dit was soos ʼn bomskok toe ek die nuus hoor.”