Wat het Klein Duimpie met dié uitdrukking te doen? Taaltoffie stel ondersoek in
Alles vir Dinsdag 28 Augustus 2018
Reuse-regsrekening staar Chamisa in die gesig
Dié allemintige bedrag kan selfs verder styg as Chamisa na ʼn hoër hof appelleer.
Die ANC: sukses of mislukking?
Wat Suid-Afrikaners teen die agtergrond van die ANC se prestasies van die afgelope 25 jaar te doen staan, is om daarop aan te dring dat, wanneer die organisasie hom as politieke party voordoen en wanneer sy troepemagte (“deployees”) in die openbare en sakesektore uitsprake maak, hulle presies moet sê wat hulle bedoel.
Resep: Geurige hoender-pregorolletjies
Dié prego’s kry ʼn lekker byt met jalapeno-rissies.
DA: ‘Korrupsie is terug in die Baai’
Trollip is uit die kussings gelig en Bobani het sy plek ingeneem sonder dat ʼn enkele DA-lid aan die stemproses deelgeneem het.
Ondersoek ná plagiaat by NWU ‘vorder soos beplan’
Twaalf akademici wat moontlik plagiaat gepleeg het word ondersoek en Maroela Media het verneem dat een van dié akademici ʼn goue handdruk gekry het…
Sam Smith kom na SA
Die Grammy-bekroonde Britse sanger Sam Smith kom volgende jaar na Suid-Afrika.
Week van rou ná student se skietdood
Alle bedrywighede op al die kampusse sal vir die res van die week ter gedagtenis aan die finalejaar regstudent opgeskort word.
Nuwe fees wil SA laat rock
Bekendes soos Francois van Coke, Jack Parrow, Bobby van Jaarsveld, Chunda Munki, en Van Pletzen sal op die verhoog te sien wees.
Bekende boer dán gegroet
“Ek het lanklaas iemand ontmoet wat sulke diep spore in mense se lewens getrap het.”
Foto’s: Theresa May kom in Kaapstad aan
Dit is die eerste keer sedert 2011 dat ʼn dienende Britse premier Suid-Afrika besoek.
Boek: Briewe uit Brielshoop
Uit briewe aan haar jarelange vriendin Ida leer ken die leser ʼn belese en berese “ek” wat skielik ʼn totale ommeswaai in haar netjiese bestaan beleef.
Vandag se sportnuus
Die 50ste Amerikaanse Ope het op Flashing Meadow in New York begin en Suid-Afrika se (5) Kevin Anderson het teen Ryan Harrison (VSA) te staan kom.
Wat is die NGV?
Openbare en privaat gesondheidsorgverskaffers sal by die NGV geakkrediteer moet wees en sal deur staatsinspekteurs gekontroleer word.
Man ernstig beseer toe sweeftuig boom tref
ʼn Man, vermoedelik in sy 50’s, het Maandagaand ernstige beserings aan sy rug sowel as verskeie beenbreuke opgedoen toe sy sweeftuig in ʼn boom vasgebots het.
Substasie-brand: Krag in sekere dele herstel
Daar sou deur die nag tegnici op die toneel besig wees in ʼn poging om die beskadigde infrastruktuur te herstel.
Mentor sê Gigaba was verantwoordelik vir Guptas se Indië-vlugroeteplan
“Hy het gesê hy sal ʼn goeie woordjie vir my doen by die president. Ek het geskok gereageer en hy het gesê ‘ons doen dit gewoonlik’.”
Gedagte vir die dag: Lewensaanpassings: Voltooi die taak
Dit is wat die Here die Almagtige sê: “Wees sterk! Julle het gehoor wat die profete destyds oor die bou van die tempel van die Here die Almagtige gesê het, die dag dat die fondamente gelê is.” (Sagaria 8:9)