Staatsamptenare en beamptes wat onder druk geplaas is om te voldoen aan die behoeftes van die omstrede Gupta-familie sukkel om te getuig, omdat hulle bang is vir vergelding of om hul werk te verloor, het die kommissie van ondersoek na staatskaping gehoor.
Lees meerAlles vir Woensdag 29 Augustus 2018
Soweto-inwoners bots met uitlanders
ʼn 17-jarige seun is doodgeskiet, na bewering deur ʼn winkeleienaar uit selfverdediging.
SA regering bied ondersteuning vir man wat doodstraf kry
Die minister van internasionale betrekkinge het gesê haar departement sal konsulêre ondersteuning bied aan Tyron Lee Coetzee se familie, nadat hy in Viëtnam die doodstraf opgelê is.
Panayiotou hoor oor aansoek om appèl
Die hoogste hof van appèl in Bloemfontein het uitspraak gelewer in Christopher Panayiotou, veroordeelde moordenaar, se aansoek om verlof tot appèl teen sy vonnisoplegging.
Denel verwag nie ‘positiewe’ 2018/19 finansiële jaar nie
Denel, die staatsonderneming wat wapens vervaardig, het Woensdag gesê hy voorspel nie ʼn “baie positiewe” finansiële jaar vir 2018/19 nie, aangesien die maatskappy steeds besig is om sy bestuur te verbeter.
Pensioenarisse waarskynlik Steinhoff-geld kwyt
Miljarde rand se verliese wat deur Afrika se grootste batebestuurder, die Openbare Beleggingskorporasie (PIC) gely is ná die ineenstorting van Steinhoff se aandeleprys, is waarskynlik permanent, het LP’s Woensdag gehoor.
ToekomsVenster: Stukkend en verleë
Moenie met sonde speel nie. Genade is nie ’n vrypas om daarmee aan te hou nie. Bely dit opreg en bid vir die krag om daadwerklik daarmee op te hou. Die Gees sal jou help.
NMU-verkragting: Beskuldigde hoor sy lot
Die twee studente is destyds ná die verkragting gedwing om ʼn rekenaar en rekenaarskerm na buite te dra en hulle moes die gesteelde items aan hom oorhandig voordat hy oor ʼn hek gespring en gevlug het.
Die wêreld in foto’s – 29 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Padtoets: Kewerkoors…
VW het pas ʼn beperkte-weergawe Volla bekendgestel, en ek wou hom ʼn bietjie toets en sien of hy my hartsnare roer, skryf Brendon Staniforth.
#HelpHetta-projek wil sanitêre ware vir meisies insamel
Solidariteit Helpende Hand het vandeesmaand tydens Vrouemaand gepoog om meer as 1 000 pakkies sanitêre doekies vir minder bevoorregte meisies landwyd in te samel.
Twee maande oue baba ontvoer
“Sy het kort daarna teruggekeer en besef die vrou oor wie sy haar ontferm het, en haar dogtertjie, is skoonveld.”
Koshuismoord: Verdediging onderhandel oor aanklag
Mzolo het glo vir Khumalo doodgeskiet ten aanskoue van haar kamermaat en die student wat gaan kyk het of sy in haar kamer is.
Is sy die wêreld se oudste?
Sy is nooit getroud nie en het ook nie kinders nie.
Ma vas vir moord op peuter
“ʼn Familielid het in die vroeë oggendure wakker geword nadat sy bloedstollende gille gehoor het.”
Man 500 m van huis af vermoor
“Ons as familie se harte is in stukke. Pieter was ʼn man wat nog net goed gedoen het vir ander.”
Steinhoff-skandaal: ‘Ek het niks verkeerd gedoen’
La Grange het ook vinger gewys na Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, wat tans strafregtelik ondersoek word.
Dapper petroljoggie geloof vir onbaatsugtige daad
Ek wou net die vrou van hulle red, ek het nie aan enigiets anders gedink nie.”
Vrou rasend van bekommernis ná man spoorloos verdwyn
“Ek kan egter nie beskryf hoe hierdie gevoel is nie. Elke sekonde wat verby gaan is ondraaglik seer.”
Steve, Jay, Bobby, Bok en Ruhan sing liedjie saam
“Ons sal aanhou om die vlag te swaai en ons sal nie opgee nie, want ons wil die land vir ons kinders oorlaat.”