Dlamini het vroeër ontken dat sy verantwoordelik is vir die krisis waarin Sassa hom bevind en het gesê geen enkele persoon kan vir die probleme by die agentskap verantwoordelik gehou word nie.
Alles vir Donderdag 30 Augustus 2018
Soektog na vermiste 9-jarige eindig tragies
“Die meisie was steeds in haar skoolklere toe haar liggaam gevind is.”
Oudpresident van SA gaan Zim-ondersoek lei
Dié optrede van die weermag kort ná die verkiesing tydens optogte deur die ondersteuners van die opposisieparty oor vertraagde verkiesingsresultate in Harare het sewe burgers dood gelaat en talle ander is beseer.
Limpopo-studente loop glo uit oor ‘moeilike vraestel’
In die video kan gesien word hoe sommige studente sê die vraestel vir opvoedkundige filosofie is te moeilik en uit die lokaal stap, terwyl ander studente hul vraestelle in die lug gooi.
Vier jóú Erfenis by die Voortrekkermonument!
Die 2018 Erfenisfees gaan beslis iets vir jonk en oud aanbied!
Mapstieks! Kyk dié vyfjarige se haredos
Mia Aflalo is maar net vyf jaar oud, maar sy het reeds haar merk gemaak in die modebedryf met haar haredos.
Man gevonnis ná hy Brits-pa in padwoede-aanval doodsteek
“Ek het in my lewe nog nooit ʼn kind so sien skree nie.”
Egpaar had glo huweliksprobleme voor vrou se moord
Luidens die klagstaat het die Packham-egpaar saam in Constantia gewoon, maar was dit vir maande voor Gill se dood glo duidelik dat hulle huweliksprobleme ervaar het.
Staatskaping: Zuma ‘minstens weekliks by Guptas vir aandete’
“Hy wou vir my wys hoe groot is sy invloed in die hoogste kantoor in die land.”
Goeie nuus vir NSFAS-studente
Volgens Carolissen se statistiek word sowat 63 000 studente deur NSFAS se agterstand van uitbetalings geraak. Die meerderheid van hierdie studente studeer aan die land se tegniese en professionele opleidingskolleges (TVET).
Twee gevonnis ná hul ouma voor kleinkinders verkrag
Die ouma was alleen by die huis met haar 2- en 10-jarige kleinseuns.
Inkomstediens help dowes met belastingsake
Deur dié inisiatief sal gebaretaal-tolke weekliks by spesifieke inkomstediens-takke beskikbaar wees om gehoorgestremdes met hul belasting te help.
Afrikaners kan in 2018 saam hoop skep
Die geskiedenis van Afrikaners is deurspek met voorbeelde van mense wat onder moeilike omstandighede moed gehou en vasgebyt het en wat deur hoop en harde werk gedryf is om groot uitdagings te oorkom.
Klubrondomtalie: Poorte laat Pukke groot skrik
Dit was naelskraap of die Goue Leeus het Saterdag ʼn nuwe Pirates-grootuitdaagkampioen (PGU) gekry.
Nuuskommentaar: Aanslag van linkses om konserwatiewe media te smoor
Uit nuwe literatuur wat nou bykans daagliks die lig sien, is dit veral die meer konserwatiewe stemme wat steeds deur die tradisionele mediamense geknyp word.
Regstellende aksie word verkeerd toegepas, sê MRK
“Die regering gaan nie van hierdie bevinding af wegkom nie. Dis ons grootste oorwinning nog. Dit gaan die aard van regstellende aksie vir altyd verander.”
Wen: Wonderboom by Silverstar Casino
Vier gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na Wonderboom se vertoning by die Silverstar Casino in Krugersdorp.
Wildtuinbesoekers oor trop leeus gewaarsku
“Dié trop leeus se gedrag is kommerwekkend en mag ʼn gevaar vir besoekers inhou.”
Derde persoon sterf ná Soweto-onluste
ʼn Derde persoon is dood weens die geweld wat Woensdag in Soweto uitgebreek het toe plaaslike inwoners en buitelanders slaags geraak het.
Die NGV en die aanslag op ons vryheid
Hoe meer mag die staat het, hoe minder vryheid het die individu. Een van die grootste aanvalle nog op individuele vryheid kom in die vorm van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).