“Ek sal nooit daardie oomblik vergeet nie. Ek het uitgegaan en vir Linda en Doris gesien, en vir hulle gesê: ‘Dis sy, dis ons klein dogtertjie.’”
Alles vir Donderdag 30 Augustus 2018
Agt stellings wat mense dalk kwaad maak, maar nie rassisties kan wees nie
Daar is dus nie reuse-onenigheid onder die meeste Suid-Afrikaners nie. Ons kom op voetsoolvlak redelik goed oor die weg. Dit is slegs in die gedagtes van die politieke elite en hul na-apers in die media waar daar groot verdeeldheid in die land is.
Resep: Graanvlokkiekoekies
Heerlike klam en krakerige koekies!
Mike Bolhuis-misdaadreeks eersdaags op kassie
“Kyk in konteks na elke episode van hierdie reeks en leer hoe om misdaad te verhoed en aan te spreek.”
Verhoor hervat van afrigter wat met seuns lol
Een van die seuns het getuig dat Rex hom gedwing het om sekstonele uit die fliek 50 Shades of Grey te kyk en dat die seun gevoel het die fliek is nie geskik vir iemand van sy ouderdom nie.
Minstens 10 dood ná bus omslaan
“Die bestuurder kan nie onthou wat gebeur het nie.”
Boek: Al weer Elmer
Dit is twee dae voor die Elmer Dag-optog – die dag wanneer olifante hulleself met helder patrone versier.
Kunsmatige intelligensie verander die landskap van landbou in Japan
Japanse boere gebruik toenemend al meer hommeltuie om die daaglikse take op hul plase te verrig.
Vandag se sportnuus
Die Goue Leeus Rugby-Unie het aangekondig dat hul president, Kevin de Klerk, gaan uittree.
Eskom-stakings kom tot ʼn einde
“Ons bedank ons lede wat dissipline gehandhaaf het ondanks uiterse uittarting deur die werkgewer.”
Gordhan vra dat Suid-Afrikaners vas staan teen korrupsie
Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, het gesê Suid-Afrikaners moet nou oor grense heen vas staan teen staatkaping, want die staatskapers het met ʼn terugvegpoging begin.
Vingers wys na burgemeester oor Heidelberg-betogings
“Die betoging het tot grootskaalse skade gelei en ʼn bekende inkopiesentrum langs die R54-pad (Vaaldampad) is ook in puin gelê.”
Voorlegging in parlement oor Mededingingwysigingswet
“Die Mededingingswysigingswet van 2018 is die nuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB).”
Podlitiek: Lesufi se foefie, Mandelabaai verraai en die grondberaad-verraad
Hierdie week se episode trek dié vryheidswa oudergewoonte deur ons liewe land se verdiepende sosialisme-drif deur te kyk na onderwys, munisipaliteite, en grond.
Gedagte vir die dag: God nooi jou om Hom te volg
Toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ’n man met die naam Matteus by die tolhokkie sit. Hy sê toe vir hom: “Kom! Word my dissipel!” Matteus het opgestaan en Jesus se dissipel geword. (Matteus 9:9)