Hulle gaan dalk nie in die geskiedenis aangeteken word as die beste personeelgroep nie. Dalk ook nie as die fluksste of hulpvaardigste nie. Maar dié kleindorpie-personeel van Fransenburg het om ander redes in kykers se harte ingekruip.
Lees meerAlles vir Vrydag 31 Augustus 2018
IDC-hoof bedank ná 13 jaar
Hy is die langs dienende hoof van die IDC sedert die koms van demokrasie.
Dringende hofbevel teen grondbesetters bekom
Volgens Cameron het die besetters ʼn sinkhuisie met die woord “office” daarop opgerig, en begin om “erwe” op die plaas teen R500 stuk te verkoop.
‘Klein Elvis’ laat sosiale media gons
Dié agtjarige, ’n leerder aan die Laerskool Van Riebeeckpark in Kempton Park, het omtrent sosiale media aan die gons met sy danspassies.
Aanvallers wag bejaarde op plaas in
Volgens die polisie het die man, in sy 70’s, by die huis aangekom en stilgehou. Toe hy uit sy motor klim, is hy deur ses aanvallers oorval.
Pa gevonnis vir moord op seun (4)
Die beskuldigde se dogter, nou vier jaar oud, het tydens die verhoor getuig sy het gesien hoe haar pa haar broer met ʼn besem slaan, hom met ʼn sigaret brand en sy kop teen ʼn muur slaan.
ToekomsVenster: Nie die laaste woord nie
Mag jy nuwe ruimtes betree namate jy op die weg van heiligmaking vorder. Mag jy die leiding van die Heilige Gees ken en daarby inval. As hierdie reis vir jou iets beteken het, vertel ander ook daarvan.
Staatskaping: Regeringswoordvoerder glo binne ʼn dag vervang
Maseko het vroeër getuig hy het geweier om Ajay Gupta se opdrag uit te voer om die GCIS se R600 miljoen-advertensiebegroting by die familie se koerant te spandeer. Hy is kort daarna sy pos kwyt.
Oorsese verrassing in Bok-toergroep na Australasië
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die Springbok-groep wat na Argentinië gereis het, met drie spelers vergroot vir die twee Rugbykampioenskap-toetse in Australasië.
Curriebeker: Nelspruit kan vir die klimaks sorg
Vrydag se kragmeting tussen die Pumas en die Westelike Provinsie in Nelspruit lyk of dit die hoogtepunt van die naweek se Curriebekerrugby kan oplewer.
Turke kan binnekort dié Afrikaanse boek geniet
Die boek is ook suksesvol in die VSA uitgegee deur Catalyst Press as “Dark Traces”.
‘Alle moontlikhede ondersoek’ ná moord op argitek
Die polisie het bevestig dat daar talle patroondoppies op die toneel aangetref is. Die vensters van die wit Honda Ballade waarmee hy gereis het, was ook stukkend geskiet.
Harlequin-toernooi dek tafel vir groot sports
Die toernooi beloof om net soveel pret te wees vir die deelnemende spanne as die ondersteuners. Skryf nou jou span in!
Kom vier Afrikaans in die Vrystaat!
As jy ’n plesierige Afrikaner is, wat hou van kuier, lag en goeie musiek, val die grootste musiekfees in die Vrystaat beslis so reg in jou kraal.
Foto’s: 5 skoliere sterf in gru-botsing
“Vier van die vyf leerders is op die toneel dood, die ander leerder het in die hospitaal beswyk.”
Vroueliga verwelkom Dlamini-uitspraak
Die ANCVL het gesê nou is almal wat Dlamini in “die hof van openbare uitsprake” skuldig bevind het, stilgemaak.
Akademia bied eerste graad in geesteswetenskappe
Akademia het Vrydag ʼn eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel tydens ʼn byeenkoms in Centurion.
Die wêreld in foto’s – 31 Augustus 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Gru-video van moord op vrou nié in SA geneem
Die video word tans wyd op sosiale media en WhatsApp versprei.
‘Gebore Talente’: ʼn Roeping wat ʼn rolprent geword het
“Ek was bang, want wat doen ek met my talente?”