“Dit is in die publiek se belang dat hierdie aantygings ernstig opgeneem moet word.”
Alles vir Vrydag 31 Augustus 2018
Mabuza: ‘Lyk ek soos ʼn misdadiger?’
“As jy wegbeweeg van aantygings na iets wat op feite gegrond is, dan kan ek jou aanvat.”
Tekenprent: Die wêreld se oudste
Julia Flores Colque vier binnekort haar 118de verjaardag en dit maak haar moontlik die oudste persoon ter wêreld.
Ma in hof ná seun (2) se moord
Sy het gaan ondersoek instel en op die vrou afgekom waar sy by die ingang van die huis langs haar kind se liggaam gesit het.
Vandag se sportnuus
Die eerste van twee finale byeenkomste in die Internasionale Diamantliga-reeks is gisteraand in Zürich aangebied. Die reekswenner van elke item ontvang $50 000 en ʼn diamant-trofee.
Boek: Die goeie vrou en ander mites
Die meeste daarvan is satiriese verse wat getuig van ʼn fyn intelligente, deurdagte en genuanseerde beleweniswêreld.
Nasiebou: Die Reënboognasie versus die kleure van die reënboog
Suid-Afrika is nie die enigste land wat hom op die weg van nasiebou begeef het nie. In die onlangse geskiedenis het baie Afrika- en Oos-Europese lande hierdie roete gevolg.
Die 2019-verkiesing: voorspel tot ’n kritieke moment
Die verkiesing van 2019 gaan die mees kritieke een sedert 1994 wees, op provinsiale vlak vir die Demokratiese Alliansie en op nasionale vlak vir die hele land.
Noordwes se direkteur-generaal bedank
“Hou asseblief aan lei en neem besluite wat die probleme van vandag aanspreek.”
Staking dreig by Harmony-myn
Tanki Malefane, streeksvoorsitter van NUM, het gesê hulle is keelvol en woedend oor Harmony se voortslepende gedrag.
Argitek dood langs motor aangetref
ʼn Argitek is dood langs sy motor aangetref, op die pad tussen Bultfontein en Wesselsbron.
Gedagte vir die dag: God praat tydens jou vervolging
Wanneer hulle julle oorgee, moenie julle bekommer oor wat julle ter verdediging moet sê nie, want die regte woord sal op die regte tyd vir julle gegee word. Dit sal nie júlle wees wat die praatwerk doen nie, maar die Gees. (Matteus 10:19-20)