Een oggend ontdek hy op sy gunstelingplek ʼn onbekende plant wat hy nie in sy klassifiseringsgids kan vind nie. Hy besluit om alles waartoe hy in staat is in te span om haar te versorg.
Alles vir die maand Augustus 2018
Lesersbrief: Die ossewa in die stad
ʼn Interessante tafereeltjie het hom die afgelope Saterdag by een van ons plaaslike winkels afgespeel.
Twee maal skuldig beteken nie gedeelde of halwe skuld nie
Is die oplossing nie dat ons álmal besef dat ons skuldig is nie? En dat ons in ons wedersydse omgang met mekaar moet ophou met die geskel op die ánder nie?
Beurtkrag kan Woensdagoggend voortgaan
Eskom het gewaarsku dat kragonderbrekings Woensdagoggend kan voortduur nadat die kragvoorsiener Dinsdagaand fase 1-beurtkrag toegepas het.
ANC-man nou ook van poging tot moord aangekla
Die voormalige ANC-werknemer wat met ʼn transitorooftog verbind word, word nou ook van poging tot moord aangekla.
Blaam vir brandstofprys, BTW-verhoging aan die voete van die regering
Dalk sal dit dan beter wees vir president Ramaphosa, die sakeman, om die kumulatiewe impak van teenproduktiewe regulasies, beleide en belasting te evalueer in stede daarvan om nou die privaat sektor implisiet as sondaar uit te maak met onhaalbare versoeke.
Ramaphosa sê ANC gáán Grondwet verander
Ramaphosa het dié aankondiging Dinsdagaand gemaak in ʼn voorafopgeneemde boodskap wat deur die SAUK uitgesaai is.
Boek: ‘Bruistablette vir die lewe’
In die gees van Vrouemaand, bied Maroela Media en Lux Verbi vir jou ’n eksklusiewe blik op Susan Coetzer se splinternuwe dagstukkieboek, Bruistablette vir die lewe, wat vandag op die rakke verskyn. Lees elke dag, tot en met die 9de Augustus ‘n dagstukkie om jou te laat borrel en bruis! “Bruistablette vir die lewe” is ‘n praktiese, toeganklike en lekkerlees-dagstukkieboek. Daar is ‘n nuwe bruistablet vir elke dag om in afsondering te lees, te absorbeer en toe te pas in jou lewe.
Gedagte vir die dag: Woorde
So is die tong ook maar ’n klein liggaamdeeltjie, en tog het dit groot mag. ’n Klein vuurtjie kan ’n groot bos aan die brand steek. (Jakobus 3:5)