Opwindende hardlooprugby op Loftus Versfeld, teenoor ʼn stroewe voorspelerstryd in Bloemfontein, was die kenmerke van Saterdag se Curriebeker-rugby.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 September 2018
Ramaphosa, ministers op pad na China
“Die president sal Suid-Afrika posisioneer as ʼn aanloklike bestemming vir Chinese beleggers, terwyl hy terselfdertyd geleenthede vir Suid-Afrikaanse maatskappye skep om met die Chinese ekonomie sake te doen deur handel en beleggings.”
Vrae oor SAUK se nuwe politieke redakteur
Volgens Van Damme was daar talle talentvolle, ervare en praktiserende joernaliste waaruit die SAUK kon gekies het wat ʼn veel beter keuse sou wees.
Ma vas ná babas twee jaar uit mekaar sterf
Speurders sê ongeveer ʼn uur voordat die ma die nooddienste gebel het, het sy op die internet gesoek vir onder meer “maniere om te versmoor”, “maniere om ʼn mens dood te maak sonder bewyse” en “verdrinking en forensies”.
Minerale hulpbronne-streekskantoor gesluit ná bewerings
Nadat bewerings van korrupsie en ʼn reuse-agterstand in die uitreiking van lisensies aan die lig gekom het, is die streekskantoor tot verdere kennisgewing gesluit.
Seun (6) val uit gebou na sy dood
Getuies op die toneel het aan paramedici gesê die kind het uit die negende verdieping van die gebou geval.
Foto’s: Twee beseer toe vliegtuig neerstort
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
ATKV-Woordveertjies: Hiér is die wenners
Die land se beste skrywers, digters en dramaturge is Vrydagaand by die ATKV se Woordveertjies-toekenningsgeleentheid in Stellenbosch vereer.
‘Normale kind-wees’ lê eindelik voor vir 9-jarige anemielyer
“Daar is regtig nie woorde nie. Dit voel onwerklik. Ek weet dat dit danksy die krag van gebed is.”
SA wen bod vir wêreld se grootste sterrekunde-samekoms
Die IAU se algemene vergadering, wat elke drie jaar gehou word, is die grootste internasionale samekoms van die sterrekundegemeenskap en relevante beleidmakers in hierdie sektor.
Kommissie hoor oor ‘verdagte’ vergadering met Moyane
Die besturende vennoot van die konsultasie-agentskap Bain and Company het Vrydag die Nugent-kommissie van ondersoek geskok toe daar onthul is dat hy met Tom Moyane, die geskorste hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), vergader het om die inkomstediens te bespreek – reeds ʼn jaar voordat Moyane kommissaris geword het.
Verloorpaadjie lyk ook na Cheetahs se voorland
Die Southern Kings het Vrydagaand hul Pro14-reeks met ʼn neerlaag in die eerste wedstryd begin, en daar kan nie veel hoop wees dat die Cheetahs Saterdagaand met ʼn oorwinning sal wegspring nie.
Prof. Marinus Wiechers oorlede
“Ek ken nie nog so iemand wat ons land en sy omstandighede met soveel kennis, begrip en deernis kon opweeg nie.”
Steve: ‘My ja-stem was verraad’
“Ek sal my lewe daaraan wy om dit reg te maak.”
Atletiek: SA gaps 2 van die 32 titels
Caster Semenya en Luvo Manyonga was weer Suid-Afrika se uitblinkers.
Betogings in Ventersdorp vir eers gestaak
‘n Gemeenskapsleier het gesê indien die burgemeester nie sy belofte nakom nie, sal die chaos weer hervat.
Voormalige ANC-werknemer kry glo steeds salaris in die tronk
ʼn Voormalige werknemer van die ANC wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn transitorooftog, het Vrydag aan die Roodepoort-landdroshof gesê hy verkies om nie bekend te maak hoeveel hy verdien nie.
Gedagte vir die dag: Soos rosegeur
Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met dié wat sy verbond en verordeninge bewaar. (Psalm 25:10)
Curriebeker: WP nie sommer geklop nie
Die Westelike Provinsie het Vrydag op Nelspruit getoon hy sal nie sommer van die Curriebeker afstand doen nie.