ʼn Ma en haar kind het kritieke beserings opgedoen nadat hulle deur ʼn kameelperd vertrap is op ʼn plaas in Hoedspruit in Limpopo.
Alles vir Dinsdag 4 September 2018
Tonne patats vir honger kinders en oues ná geil oes
’n Bielie van ’n skenking van 13 ton patats aan Solidariteit Helpende Hand het verseker dat honderde behoeftige kleuters en bejaardes minstens vir die volgende paar aande nie honger hoef te gaan slaap nie.
Kolonnade ontruim ná bomdreigement
Die polisie se honde-bomeenheid is na die toneel ontplooi om die gebou te deursoek.
Seksklagte: Seun getuig oor ‘kode van geheimhouding’
ʼn Voormalige leerder aan die Parktown Boys’ High School het Dinsdag getuig hoe sy voormalige waterpolo-afrigter hom en ander seuns verskeie kere aangerand het, maar dat hulle huiwerig was om dit aan te meld.
Voertuigverkope onder druk
Weer eens was Toyota die suksesvolste vervaardiger, maar gevaarligte flikker.
Wêreldwye applous vir dokumentêr oor renosterstropery
STROOP – Journey into the Rhino Horn War, die plaaslik vervaardigde dokumentêre rolprent oor renosterstropery, is steeds besig om wêreldwyd opslae te maak en pas gekeur om by nóg vier vooraanstaande Amerikaanse filmfeeste vertoon te word.
SA verval in tegniese resessie
Suid-Afrika se ekonomiese groei het in die tweede kwartaal van vanjaar met 0,7% gekrimp en daarmee die land in ’n tegniese resessie gedompel.
Bejaarde egpaar glo met hamer aangerand
“Daar was baie bloed op die toneel,” het die egpaar se skoonseun gesê.
Lesufi se onderwysfoefie
Die naam Panyaza Lesufi het in die afgelope maande ’n bekende naam onder Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika geword, of dalk eerder ’n berugte naam.
Die duiwel en die Duitser
Later van dae kuier ek by oom Koos van Zyl wat kortby Moordkoppie woon. En toe hoor ek met verwondering die verhaal van daai gat, skryf Koos Greeff.
Henri se regspan gereed met appèlaansoek
Daar is intussen ook oor Marli van Breda se kuratorskap uitspraak gelewer.
ANC ontken ‘transitorower’ werk steeds vir party
“Die ANC verwerp weer eens Present se verwronge beeld dat hy steeds vir die party werk.”
Franja gee raad vir skoolverlaters
“Jy is uniek in eie reg; moenie jouself met ander vergelyk nie.”
Rassie se waagstuk, of is dit vooraf se kopspeletjies?
ʼn Mens weet nie hoe betroubaar en in die kol die bespiegelings vanuit Australië is oor die Springbokspan wat Saterdag in Brisbane in die Rugbykampioenskap teen die Wallabies speel nie
Foto’s: ʼn Wildernis-eiland vol Franse flair
Carina Stander deel avonture van hul gesinsreis deur Mauritius en Réunion.
100 beseer toe treine bots
Tot 100 mense is beseer toe twee passasierstreine Dinsdagoggend in Selby in die suide van Johannesburg gebots het.
Erg ontbinde liggaam dalk dié van vermiste tienjarige
Miguel Louw het in Julie naby sy skool in Sydenham vermis geraak. Dié voorval het die land geruk en sy verpletterde gesin het ʼn R50 000-kontantbeloning “sonder enige vrae” vir sy veilige terugkeer uitgeloof.
Lesse vir beleggers: JEB-genoteerde maatskappye se verdienstegroei bied insig
Hannes du Preez van Prima Batebestuur gee in hierdie eerste van twee artikels ʼn blik op die gebeure wat gelei het tot waar die ekonomie homself vandag bevind, asook waarheen dit op pad is – en hoe die belegger op die ekonomiese omstandighede van die dag moet reageer.
Dié SA leeuwelpies ʼn eerste ter wêreld
Dit is die wêreld se eerste leeuwelpies wat op dié wyse verwek en gebore is.
Leon van Nierop se resensie: Mile 22
Dit is ʼn gruwelike sameflansing van die verheerliking van geweld. Dalk het dit nou tyd geword dat die uitbeeld van geweld meer sosiaal verantwoordelik moet gebeur en nie net as versiersuiker moet dien oor ʼn yl storietjie met min oorspronklikheid nie, skryf Leon van Nierop.