Die vrou se motor is later die dag in die parkeerterrein van die Centurion Mall aangetref ná die voorval in Witbank.
Lees meerAlles vir Woensdag 5 September 2018
Coligny-moordsaak: ‘Mosweu het nog gelewe ná hy gespring het’
“Ek wou nie aan hom raak nie want ek kon dit erger maak.”
Erge koue, sneeu op pad
Kevin Rae, weervoorspeller verbonde aan die SAWD, het gesê dié weer kan sneeu en uiters koue toestande oor groot dele van Suid-Afrika teweeg bring.
Oudpolisiekommissaris doen poligraaftoets oor ‘Bird-Island’-bewerings
Genl. Johan van der Merwe, oudpolisiekommissaris, het Woensdag ʼn poligraaftoets ondergaan nadat hy aangedui het dat hy bereid is om ʼn leuenverklikkertoets af te lê in ʼn poging om sekere bewerings wat in die omstrede boek Die seuns van Bird Island vervat is, te weerlê.
Kommer in Wallaby-kamp oor twee beseerde sterre
Saam met hul afwagting oor wat Rassie Erasmus beplan vir Saterdag se Rugbykampioenskap-toets teen die Wallabies in Brisbane, is daar in die Australiese kamp kommer oor hul beseerde spelers.
Man buite hof geskiet, twee beseer
ʼn Man is doodgeskiet en twee ander beseer buite ʼn landdroshof in die Wes-Kaap.
Hóé sal ʼn nat Suncorp die Bokke raak?
Die Springbokke het vanjaar twee uit die twee keer wat dit in hul toetse gereën het, omtrent letterlik kleigetrap ‒ en die vooruitsigte vir die Suncorp-stadion waar hulle Saterdag (12:00 SA tyd) teen die Wallabies speel, dui daarop dat dit moontlik ook op ʼn nat veld sal wees.
ToekomsVenster: Vra God vir wysheid
God gee wysheid, sê die teks. Hy gee dit sonder verwyt. Hy eer kinderlike afhanklikheid en geloofsvertroue.
Dodetal styg ná brand in Jhb-middestad
ʼn Werknemer van die departement het gesê die personeel opper glo al geruime tyd besware oor die veiligheid van die gebou, maar dat daar tot op hede nie gehoor gegee is aan hul klagtes nie.
Die wêreld in foto’s – 5 September 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Markus Jooste verskuif blaam vir Steinhoff-skandaal
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het Woensdag aan LP’s gesê sy familie het aandele van R3 miljard in Steinhoff gehad toe die rekeningkundige skandaal by die maatskappy begin ontvou het.
Drie plaasaanvalle binne 8 uur
In die een plaasaanval is ʼn 81-jarige man met ʼn graaf aangerand en is gif in sy gesig gegooi terwyl ʼn 16-jarige meisie in nóg ʼn aanval deur aanvallers vasgebind en aangerand is.
Kameelperd wat ma, seun trap het onlangs gekalf
Dr. Sam Williams (36) het gaan draf en omstreeks 18:00 by sy terugkeer op die toneel sowat 150 m van die gesin se huis afgekom waar die kameelperd steeds besig was om sy vrou en seuntjie aan te val.
Modehuis gebruik nou virtuele modelle
Talle mense het hul afkeer van dié neiging op sosiale media laat hoor.
Honderde memorandums tydens Sasol-staking oorhandig
Intussen het Solidariteit ook ʼn brief aan die New Yorkse Aandelebeurs (NYSE), waarvan Sasol deel is, gerig oor die maatskappy se personeelaandeleskema.
Buurman skiet twee dood ná huisroof
“Hulle het vuurwapens op die bejaarde egpaar in die huis gerig en geld geëis.”
‘Transitorowers’ met beskadigde kontant in voertuig betrap
Vier verdagtes in ’n transitorooftog is betrap toe hulle nie ’n verduideliking kon gee waarom daar geld in hul voertuig weggesteek is nie.
Seun het ‘nie gehuil of geskree nie’, hoor Coligny-hof
Die staatsaanklaer het vir Schutte gevra hoekom Mosweu sou geskree het ‘Ma, help my, ek sterf’ as Mosweu “sy samewerking gegee het” en self op die bakkie geklim het.
Nog ʼn Du’Plessis tree na vore
Al ooit gehoor van Du’Plessis Kirifi?
Botswana-regering ontken ‘massa-olifantstroping’
“In geen stadium in die afgelope paar maande is 87 of 90 olifante in een voorval of op een plek in Botswana doodgemaak nie.”