Die akteur het veral bekendheid verwerf vir sy rol in ikoniese flieks soos “Smokey and the Bandit” en “The Longest Yard”.
Lees meerAlles vir Donderdag 6 September 2018
Harde woorde val met AfriForum-voorlegging oor grondhervorming
Die ergste en mees aggressiewe uitsprake tot dusver oor grondhervorming het vanmiddag gevolg tydens en ná die burgerregte-organisasie AfriForum se voorlegging aan die parlement.
Drie brandbestryders sterf: Name bekend
Die name van die drie brandbestryders wat in Woensdag se brand in Johannesburg dood is, is bekend gemaak.
Coligny-moordsaak: ‘Ek het hom nie doodgemaak’
Staatsaanklaer Moeketsi Moeketsi het dit aan Schutte gestel dat hy en Doorewaard vir Mosweu met opset doodgemaak het.
Holomisa kap na ‘koalisie van skurke en leuenaars’
Bantu Holomisa, leier van die UDM, het in ʼn striemende ope brief die DA-koalisie in Nelson Mandelabaai as ʼn “koalisie van skurke en leuenaars” uitgekryt.
2 dood, tientalle beseer in botsing
Minstens twee mense is dood en tientalle beseer nadat ʼn bus en ʼn bakkie gebots het.
Zondo-kommissie: Guptas wil via videoskakel getuig
Die geskorste hoof van die Valke se korrupsietaakspan het intussen besluit om haar aansoek terug te trek om getuies te ondervra.
Geen span kan Curriebeker-loesing bekostig
Vanweë die kort Curriebeker-seisoen vanjaar kan geeneen van die spanne wat dié naweek in aksie is, bekostig om te verloor nie.
Minister moet parool vir Walus heroorweeg
Walus het aan die begin van Augustus vir die derde keer aansoek gedoen om parool.
Nuwe flieks en reekse in September op Showmax
Daar is iets vir almal in September op Showmax te sien: van flieks, reekse, kinderprogramme tot selfs sportprogramme en dokumentêre reekse.
ToekomsVenster: Bid gelowig en moenie twyfel
Om met geloofvertroue te bid en nie te twyfel nie, veral as die antwoord oënskynlik uitbly, is ’n gawe. Ons elkeen kan dit van die Here vra, nie waar nie.
Onderwysdepartement sluit Gautengse privaat skool
Beamptes van die Gautengse departement van onderwys het Donderdag ʼn privaat skool in Centurion besoek om dié skool, wat volgens die departement onwettig bedryf word, toe te maak.
Die toppunt van top: vas of los?
Een van die samestellings in Afrikaans wat gebruikers groot hoofbrekens besorg, is die een met top waar dit beste beteken. Is dit nou los, vas of met ʼn koppelteken? Vas! Sophia Kapp stel verder ondersoek in.
Die wêreld in foto’s – 6 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Kampsbaai-moord: Novella gevonnis
Diego Dougherty Novella, die Guatemalaanse burger wat skuldig bevind is aan die moord op sy Amerikaanse vriendin in ʼn Kampsbaai-hotel, is Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis.
Sanger se oorsaak van dood bekend
Die oorsaak van Dolores O’Riordan (46), die hoofsangeres van die rockgroep The Cranberries, se dood is bekend gemaak.
Kinderverkragter het voorheen uit jeugsentrum ontsnap
ʼn Kinderverkragter wat Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof tot 210 jaar tronkstraf gevonnis is, het ʼn paar jaar gelede uit ʼn jeugaanhoudingsentrum in Kaapstad ontsnap waar hy destyds ʼn vyfjaarvonnis vir twee verkragtingsake uitgedien het.
Bekendstelling: Die sportnutskoning?
Ek moet bieg dat ek nooit die Porsche Cayenne verstaan het nie. Ek kon nie dink hoekom Porsche in die sportnutsarena wou meeding nie.
Luister: Wonderboom raas weer ná lang stilte
“Ná 22 jaar van ruk en rol, het ons aanhangers ’n verduideliking nodig.”
Van kaalvoetkind tot komediant
Drie gelukkige Maroela-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen na Mariette Loubser se vertoning, “Toeris Toeris”, op 14 September 2018 in Kaapstad! Skryf nou in.