Die Luiperds werp alles in die stryd om rugby op die platteland te red.
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 September 2018
Eskom-bates nié sekuriteit vir China-lening, sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag volgehou dat Eskom nie die bepalings van sy lening van R33 miljard met die Chinese ontwikkelingsbank (CDB) bekend kan maak nie, maar in die geval van agterstallige betalings sal daar nie beslag gelê word op bates nie.
Vakbond wil deel wees van ondersoek oor ontploffing by RDM
Die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) in die Wes-Kaap het Dinsdag gesê hy sal die departement van arbeid skriftelik versoek om deel te wees van die formele ondersoek oor die ontploffing wat by Rheinmetall Denel Munition (RDM) plaasgevind het.
TLU SA bevraagteken plaasmisdaadstatistiek
“Hierdie verskil asook die noodsaaklikheid om uit een mond te praat oor ʼn onderwerp wat toenemende internasionale aandag trek, vereis konsolidasie,” het TLU SA gesê.
‘Herstrukturering van polisie broodnodig’
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum behoort die situasie met betrekking tot die bekamping van misdaad in die land prioriteit te geniet om totale anargie en verval te vermy.
ANC reageer oor misdaadstatistiek
Die ANC het reageer op die jongste misdaadstatisitiek wat polisieminister Bheki Cele Dinsdag bekend gemaak het.
Wimpy: ‘Geen tekens van peuter met kos’
Wimpy i’langa Mall in Nelspruit, Mpumalanga, het reageer op bewerings in die sosiale media dat ʼn klant ontlasting in sy kos by dié tak van dié restaurantgroep gekry het.
Twee laerskoolboeties sterf skielik
Die departement van onderwys het sy medelye uitgespreek oor twee boeties van ʼn laerskool in Katlehong in Gauteng wat Dinsdag skielik gesterf het.
Ramaphosa belowe om grondwetlik op te tree oor grondkwessie
Pres. Cyril Ramaphosa het ook gesê die regering het met ander lande se regerings in gesprek getree en het geen rede om sanksies teen Suid-Afrika te verwag nie.
Twee aangekla oor wrede robwelpie-video
Twee mans, onderskeidelik 19 en 22 jaar oud, moet binnekort in die Laaiplek-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn in verband met die wrede mishandeling van ʼn robwelpie. Beeldmateriaal van die voorval is op sosiale media gedeel.
ToekomsVenster: God is goed, altyd goed
“God is goed, altyd goed. Elke goeie en volmaakte gawe kom uit sy hand. Hy is die ewige bron van wat goed en mooi is.”
Herrie oor beweerde ‘ontlasting’ in Wimpy-kos
Die restaurantgroep Wimpy sê hy het ʼn volledige ondersoek begin ná bewerings in die sosiale media dat ʼn klant ontlasting in sy kos van dié…
Leefstyloudits kom vir regering-hoës
Volgens Ramaphosa sal dié oudits van toepassing op almal in senior posisies, insluitend homself, wees.
Magashule: ‘Ek het met Zuma vergader’
“Dit was nie die eerste keer dat ek met Zuma vergader het nie, dit was nodig vir ons om te vergader.”
Luister in 3 minute: Tegniese resessie, Moody’s, en ʼn kwartaalverslag
Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die land wat in ʼn tegniese resessie verval het, Moody’s wat sy uitkyk op die land se krediet besin het en die vrystelling van Sakeliga se kwartaalverslag.
Minister van polisie beskryf SA as ʼn oorlogsone
Suid-Afrika se moordsyfer is so hoog dat Suid-Afrikaners tereg kan aanvoer hulle woon in ‘n oorlogsone, het die minister van polisie, genl. Bheki Cele, vanoggend gesê.
Dié pragnatuurfoto’s wen
SANParke het die wenners aangewys in sy jaarlikse fotokompetisie.
DNS-deurbraak help 9/11-slagoffers identifiseer
ʼn Deurbraak in DNS-ontleding help om meer slagoffers van die aanvalle op 11 September 2001 by die Wêreldhandelsentrum in New York City te identifiseer, maar dit hou min troos in vir die families van die slagoffers wie se oorskot dalk in ʼn stortingsterrein in Staten Island begrawe is.
Staatskaping-verhore onbepaald uitgestel
Maroela Media het Dinsdagoggend berig dat Barbara Hogan, voormalige minister van openbare ondernemings, Woensdag voor die kommissie sou getuig.
Doebai soek Antarktika-ysberg vir vars water
ʼn Maatskappy in die Verenigde Arabiese Emirate beplan om ʼn ysberg teen 2020 na Doebai te sleep via Suid-Afrika of Australië.