Maroela Media is die plek waar jy jouself kan kom tuismaak: dis waar jy op hoogte bly met al die jongste nuus, sportnuus, Afrikaanse nuus, vermaaknuus, goeie nuus en sommer nog vele meer. Nou wil ons graag weet wie jy is!
Alles vir Woensdag 12 September 2018
Reëls vir my seun
Daar is verskeie maniere om in ʼn swembad te kom. Die trappe is nie een daarvan nie. “Reëls vir my seun” is ‘n lysie reëls wat wyd op sosiale media gedeel word.
Almal gee nou vir Rassie raad
Wanneer sake vir ʼn rugbyspan reg verloop, het ʼn afrigter baie vriende en oënskynlik min vyande. Maar wanneer sy span begin verloor en die druk begin teen hom opbou, sal hy al hoe meer raad van langs die kantlyn af kry.
Hou op paniek saai oor kinderontvoerings, vra polisie
“Tot dusver dui geen bewyse daarop dat dié voorvalle in Suid-Afrika gebeur het nie en ook nie dat dit werklik plaasgevind het nie.”
KVBA gryp in by goudsektor-onderhandelinge
“Hulle geniet hul massiewe winste en hul base kry steeds hul buitensporige bonusse danksy die sweet van ons lede.”
Suid-Afrika herhaal Turkse ekonomiese foute
Die krisis in Turkye is nie uniek nie en ’n land soos Suid-Afrika kan saam met ander ontwikkelende lande soos Mexiko en Argentinië ’n paar belangrike lesse hieruit leer.
Beurs om teks oor studenteproteste te ontwikkel
“Dis ’n oorlog waarin kinders se tonge uitgesny word. Hande gebind word. Later gearresteer word.”
Video: Twee aangekla oor ‘aanrandingsvideo’
Twee mans is op video vasgevang waar hulle ʼn beseerde man hardhandig hanteer en rondsleep – alles ten aanskoue van die publiek wat die voorval op video opgeneem het.
Rassie: Afrigters benodig kontinuïteit vir sukses
Verlede week, reeds voor die Wallabies-fiasko, het die Springbokke se afrigter, Rassie Erasmus, laat blyk sy kop is op ʼn blok en dat die span moet begin wen of hy kan dalk as afrigter vervang word.
Egpaar op kleinhoewe aangeval ná honde vergiftig is
“My ma het gesmeek dat hulle versigtig moet wees omdat sy rugprobleme het. Hulle het haar toe aan haar arms kamer toe gesleep, waar hulle haar en my pa op die bed met kabels vasgebind het.”
Gedig: Komma
ʼn Glinstervliegie kleiner as ʼn komma kom sit vertrouend op my hand… Sheila Cussons se gedig, “Komma”
Swem: Le Clos sal moet uithaal en wys by die wêreldbeker
Chad le Clos jaag vanjaar sy vyfde reekstitel.
Wes-Kaapse ouers het ʼn week om skole te kies
“Ons doen ʼn beroep op die ouers van leerders wat by meer as een skool aanvaar is en wat nog nie hul kinders se plekke by een van die skole aanvaar het nie, om die skole teen Woensdag 19 September te laat weet van hul keuse.”
Buurtwaglid steeds in waakeenheid ná skietvoorval
Henning word steeds in die waakeenheid van die Netcare Milpark-hospitaal in Parktown in Johannesburg behandel nadat hy vermoedelik met ʼn AK47-aanvalsgeweer in die rug geskiet is.
Nuuskommentaar: Eisj, morele kompas of aanslag teen Ramaphosa?
Van ’n eens modelstaat tot ’n spartelende provinsie met ’n (oud)premier oor wie daar bedenkinge is oor sy morele kompas. Boonop is Ace Magashule ’n Zuma-aanhanger, en as sekretaris-generaal van die ANC baie gevaarlik vir pres. Cyril Ramaphosa. Is sy morele kompas ’n aanwins vir die benouende stryd teen misdaad in die land?
Kleinhoewe-aanval: Ma (72), dogter (52) het aanvaller glo geken
“My tannie is kritiek, maar ouma is ʼn bietjie meer stabiel. Sy kon met ons praat en vir ons sê dit was hý.”
Noodtoestand in Zim oor cholera
Byna 2 000 gevalle van cholera is reeds aangemeld met die dodetal wat tot 20 gestyg het.
Klubrondomtalie: Maties voer die botoon in WP
Die Maties, wat reeds vroeër hul verpligtinge in die Westelike Provinsie se Superliga A afgehandel het, kan nie meer ingehaal word nie.
Resep: Gesondheidsbroodjie
Hierdie broodjie bevat ʼn verskeidenheid sade, wat dit ʼn heerlike tekstuur gee.
Video: Dapper motorfietsryer laat grypdief spaander
“Ek het gesien hoe hy die sluitknoppie ooptrek en hoe die bestuurder dit weer toedruk. Toe het ek besef daar is iets fout.”