“Geskiedenis as skoolvak het ongelukkig in die Suid-Afrikaanse konteks ʼn wapen geword.”
Alles vir Donderdag 13 September 2018
Polisieman skiet sy vrou, swaer en toe homself
Hy het toe glo tuis in die informele nedersetting Nompumelelo by Beaconbaai sy vrou, dié se broer en toe homself met sy dienspistool geskiet.
Nuwe natuurlike pienk sjokolade nou in SA
Tot ʼn jaar gelede het die wêreld slegs geweet van witsjokolade, melksjokolade en donkersjokolade, maar nou kan ook Suid-Afrika spog met ʼn vierde lid van die familie.
Betogings oor water vlam op in Noordwes
“Tydens dié oproer het die insittendes van ʼn wit Mercedes-Benz wat in die rigting van Brits onderweg was, na bewering willekeurig op oproermakers begin skiet.”
As die Bokke nou verloor, wie se skuld is dit?
Nou kan daar nie meer verskonings wees nie en sal die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, presies weet waartoe die Springbokke in staat is.
Foto’s: Ses dood in man se moordtog
“Uiteraard is dit nie lukrake skietvoorvalle nie. Ses mense is binne ʼn baie kort tyd dood.”
LP’s hoor Guptas het glo belowe om in skole te belê
Niksvermoedende skole is glo in ʼn strik gevang toe die skole genooi is om deel te neem aan ʼn kompetisie om ʼn troukaartjie vir die uitspattige Sun City-troue te ontwerp.
Nuuskommentaar: Geen staatskaping? Werklik, Jacob Zuma?
Jacob Zuma het waarskynlik menige Suid-Afrikaner kop laat skud, en selfs glimlagte ontlok met sy stelling dat staatskaping (in Suid-Afrika) nie bestaan nie.
Tekenprent: Misdaadstatistiek bekend gemaak
Bheki Cele, minister van polisie, het vandeesweek die jongste misdaadstatistieke vir die boekjaar 2017-2018 bekend gemaak
Resep: Kerrieboontjies
Hierdie is ’n maklike ‘gooi-alles-bymekaar-en-siedaar’-resep!
‘Fopdokter’ by praktyk aangekeer
Toe Mumina tydens die optrede om haar praktykkaart gevra is, kon sy na bewering nie aan die versoek voldoen nie. Haar besonderhede ontbreek ook glo van die HSPCA se register.
Vandag se sportnuus
Die Springbokke speel Saterdag in die Rugbykampioenskap teen Nieu-Seeland in Wellington en in die Pro14-reeks word daar die naweek sewe wedstryde gespeel.
Boek: Dierehotel-omnibus
Goeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde ‘Dierehotel’-reeks is nou vir die eerste keer in ʼn omnibus beskikbaar!
Liggaam in water naby Bloem-waterfront aangetref
“Mense wat daar verbygeloop het, het glo die man se liggaam in die water sien lê en onmiddellik die owerhede in kennis gestel,” het nooddienste gesê.
Man ‘steel’ glo miljoene wat vir siektebekamping bedoel was
Die man was in beheer van donasies wat aan die sentrum gemaak is en geoormerk was vir die bevegting van siekteverspreiding.
Regstappe kom ná dodelike Jhb-brand
“Ons gaan hulle namens daardie families en werkers dagvaar.”
Gedagte vir die dag: Eerste dinge eerste
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Psalm 118:24)