Die vernaamste waarneming uit die Cheetahs se eerste tuis-Pro14-wedstryd Saterdagaand is dat hulle nog baie ver daarvan is om ʼn faktor in die liga te wees, maar dat hulle tóg ʼn hele paar spanne vorentoe gaan skrik maak.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 September 2018
Streeptruie gee Goue Leeus streepsuiker
Die verdedigende Curriebeker-kampioen het Saterdag op Ellispark sonder aansien des persoons met een van sy vernaamste uitdagers afgereken.
SAUK kap na Magashule oor afleggings
“Geen persoon, organisasie of entiteit word toegelaat om in te meng by hoe die SAUK-raad sy magte uitoefen nie.”
Vier dood, vrou gewond ná skietery
Die vrou het oorgestap om haar bure te gaan stilmaak toe die skote geklap het.
Jong man kritiek ná bakkie deur muur ploeg
“Paramedici het die jong man versigtig uit die wrak gehaal en bevind dat hy ernstige kopbeserings opgedoen het.”
Foto’s: Chaos nadat tropiese storm tref; 7 reeds dood
ʼn Ma en haar baba is dood nadat ʼn boom op hul huis geval het, honderde mense is beseer en minstens 950 000 inwoners is sonder elektrisiteit gelaat.
Oos-Kaapse polisie ontken tekort aan forensiese stelle
Dit kom nadat Wesiwe Tikana, die provinsiale LUR vir veiligheid, in ʼn antwoord op ʼn vraag in die provinsiale wetgewer erken het dat die Oos-Kaap nie een enkele verkragtingstoetsstel of DNS-versamelingstel vir die boekjaar 2018-’19 het nie.
Bestuursinstrukteur skiet ‘rower’ dood
ʼn Vermeende rower is Saterdagoggend doodgeskiet nadat hy en sy makkers na bewering ʼn bestuurskoolinstrukteur en haar leerling beroof het.
Poemas byt vas om Wallabies te klop
Tong in die kies kan ʼn mens ná Saterdag se twee Rugbykampioenskap-toetse seker sê die rugbykrag lê nie in Australasië nie!
Ma wakker ná kameelperd haar en seun trap
Dr. Katy Williams (35), die vrou wat kritieke beserings opgedoen het nadat sy en haar driejarige seuntjie deur ʼn kameelperd in ʼn wildlandgoed buite Hoedspruit in Limpopo getrap is, is by haar bewussyn.
Die Springbokke steek darem nou lekker tong uit!
Daar ís toe nog wonderwerke in rugby!
Twee dood, 4 beseer in botsings
Twee mense is dood en vier ernstig beseer in twee verskillende ongelukke Saterdagoggend onderskeidelik in Gauteng en KwaZulu-Natal.
7 ‘onwettige myners’ by Limpopo-myn vasgetrek
Daar is Vrydag op altesaam 89 sakke vol gouddraende materiaal beslag gelê toe sewe vermeende onwettige myners by ʼn gerehabiliteerde myn in Limpopo in hegtenis geneem is.
Man sterf ná verwoestende brand in reservaat
“Dit was ʼn verwoede vlammehel wat bo-oor hom én die bakkie is. Die werker het geskree en ons het net gesien mnr. Venter is aan die brand.”
Drie vas ure ná geldwa beroof word
“Die rowers het vuurwapens op die pensioenarisse gerig en hulle opdrag gegee om op die grond te lê.”
Oudrugbyster pak lang pad vir kinderhuise
Hy voel so passievol oor dié lang beplande hartstog om uit te reik na kinders in kinderhuise dat hy uit sy werk bedank het om dit aan te durf.
Polisiekommissaris moet antwoord ná parlement-skietvoorval
“Hierdie voorval laat ook kommer ontstaan oor die veiligheidstelsels in die parlement, spesifiek hoe ʼn vuurwapen ongesiens in die perseel en verby ons sekuriteit kon kom.”
Pro14: Cheetahs wil beter, Kings soek ʼn sege
Dis nog baie vroeg in die Pro14-reeks, maar tog lyk dit of die Southern Kings vanjaar beter gaan vaar. Maar by die Cheetahs is dinge nog duister ná twee groot pakke slae.
Groot pret en opwinding binnekort by Vrystaat-fees
As jy ’n plesierige Afrikaner is, wat hou van kuier, lag en goeie musiek, val die grootste musiekfees in die Vrystaat beslis so reg in jou kraal. Sien jou daar!
Kommer oor geweld in skole
Dit kom nadat ʼn onderwyser vandeesweek deur ʼn leerder doodgesteek is en ʼn leerder van ʼn ander skool ʼn wapen op ʼn onderwyser gerig het.