ʼn Springbok het 15 punte vir sy span in die Franse Top14-liga aangeteken; nóg een het twee drieë in die Engelse Premierliga gedruk; en Suid-Afrikaners het ál ʼn Skotse superklub se punte in die Pro14-liga aangeteken.
Lees meerAlles vir Sondag 16 September 2018
Nóg ʼn raadslid in KwaZulu-Natal vermoor
Die raadslid is dood nadat hy Saterdagaand in ʼn oënskynlike lokval tussen Estcourt en Colenso in KwaZulu-Natal gelei is.
Twee vroue in kritieke toestand ná ongeluk
Twee mediese helikopters is na die toneel ontbied om twee van die vroue wat in ʼn kritieke toestand was na ʼn hospitaal te neem.
Pro14: Marcell beste speler op die veld
Benewens die Kings se vertoning was die aandag Sondagmiddag in die Nelson Mandelabaai-stadion op die vertoning van Ulster se Springbokflank, Marcell Coetzee, toegespits.
Formule Een: Hamilton het een hand op trofee
Die Singapoer Formule Een- Grand Prix (die 15de wedren van die seisoen) is Sondagaand op die straatbaan van Marina Bay deur Lewis Hamilton (Mercedes) gewen.
DA waarsku Chinese fondse kan SA in ‘skuldstrik’ laat beland
“Dit sal naïef wees om te dink hierdie geskenk sal van China af kom met geen voorwaardes daaraan gekoppel nie.”
Sasol ontken Sasolburg-aanleg is ‘onveilig’
Sasol het Sondagmiddag ontken dat die veiligheid van sy werknemers by sy aanleg in Sasolburg in gedrang is soos vroeër vandag deur Solidariteit beweer.
Kleuter vermis ná kapers met haar wegjaag
ʼn Vierjarige dogtertjie word glo vermis nadat kapers Saterdagoggend met haar pa se motor weggejaag het – terwyl sy steeds in die voertuig was.
Kommer oor brandsterftes in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het Sondag ʼn donker prentjie geskets oor brande wat die afgelope drie en ʼn half jaar in die Moederstad voorgekom het, die aantal mense wat in hierdie brande gesterf het en die oorsake vir dié brande.
Plaasaanvaller se koeël slaan in Bybel vas
Die 82-jarige Bettie Nel is gelukkig om te leef nadat ʼn plaasaanvaller Saterdagaand ʼn skoot op haar afgevuur en die koeël haar gemis en in haar Bybel op die kassie in haar kamer vasgeslaan het.
Dodetal van Florence-storm styg
“Die feit bly, hierdie storm is dodelik en ons weet ons is nog dae weg van die einde af.”
Een dood, 6 beseer toe voertuig rol
“Daar word vermoed dat die voertuig verskeie kere gerol het en al agt mense uit die voertuig geslinger is.”
Dié Bok-oorwinning hoort tussen die roemryke grotes
Dit was dalk eenmalig, moontlik selfs die skok van die afgelope dekade … maar ai, daar is darem niks so lekker soos ʼn Springbok-oorwinning in Nieu-Seeland nie.
Solidariteit sê Sasol-staking ‘verloop presies volgens plan’
“Vir elke uur wat die projek agterraak, kos dit Sasol etlike miljoene rand. Sasol begin om nou die krag van kennis te beleef. Hulle het ons onderskat.”
Voortrekkermonument steeds ʼn trekpleister vir jonk en oud
Nadat die bekende Voortrekkermonument in Groenkloof in Pretoria onlangs om die verkeerde redes in die nuus was weens misdaadvoorvalle op die terrein, het die bestuur alles in sy vermoë gedoen om die veiligheid by dié onmisbare erfenisbaken op te skerp en bied die monument nou meer aktiwiteite en besienswaardighede as ooit vantevore.
14-jarige vas nadat hy glo broer, suster vermoor
Die seun het aan ondersoekers gesê hy het dit gedoen om sy sibbe die “hel” van huistake te spaar en hulle gevra of hulle al die lys huistake gesien het wat hy moet doen. Sy ma beweer egter daar was ‘n ander motief.
Vier by begrafnis in hegtenis geneem
Dié begrafnis, wat Saterdag plaasgevind het, is fyn deur die polisie gemonitor.
Renosterhoring by moordverdagtes gevind
“In Phalaborwa is daar ook beendere gekry wat vermoedelik leeubeendere is. Die polisie ondersoek waar hierdie oorskot vandaan kom.”
Gedagte vir die dag: Betoon liefde
’n Sagte antwoord laat woede bedaar; ’n krenkende woord laat woede ontvlam. (Spreuke 15:1)