Dr. Tshepo Motsepe, vrou van pres. Cyril Ramaphosa, het Dinsdag op ʼn amptelike besoek na die VSA vertrek.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 September 2018
Geskorste eerste burger hof toe
Bitsa Lenkopane, burgemeester van die Kagisano Molopo-munisipaliteit in Noordwes, het die hooggeregshof in Mahikeng oor haar skorsing genader.
Kind deur noodvoertuig doodgery
ʼn Negejarige kind is Dinsdag voor sy skool deur ʼn noodvoertuig doodgery.
Gemengde reaksie op dagga-uitspraak
Die parlement het intussen ook op die uitspraak reageer.
FNB, Absa getuig voor Zondo-kommissie
“Dit was ʼn onverwagse oproep en ek kon nie verstaan hoekom ek genooi is na ʼn vergadering met die ANC nie.”
Maimane nie meer kandidaat vir Wes-Kaapse premierskap
Dieselfde drie kandidate wat voorheen verkiesbaar was, is steeds verkiesbaar, en die saak is na die kieskollege terugverwys, wat oor die saak moet stem.
Rassie word deel van die Britse Baabaas se ryke tradisie
Die Springbokafrigter Rassie Erasmus sluit hom op 1 Desember aan by die byna 70 Springbokke, insluitende 13 toetskapteins, wat lid van die tradisieryke Britse Barbarians is wanneer hy hulle vir hul wedstryd teen die Poemas afrig.
Lesufi nie ‘geïntimideerd’ deur klagtes teen hom
“Nie-rassigheid is die toekoms en niemand kan dit stop nie. Ek is gereed om hierdie ligsinnige en tydverkwistende aanklagtes aan te vat.”
ToekomsVenster: Die keuses wat jy moet maak
Ons wil graag weet dat mense van ons hou en daarvan hou om ons in hul besig wees in te sluit. Dit kom dikwels teen ʼn prys. Die Spreuke bundel het baie te sê oor die keuses wat mense moet maak.
Mooinooi-‘meesterbrein’ pleit onskuldig in ander moordsaak
Die getuie het ook vertel dat “baas Koos” gereeld grappies gemaak het dat Jansen van Rensburg “nie Desember 2014 sal sien nie”.
Drie ‘rowers’ doodgeskiet voor hulle kon toeslaan
“Volgens speurders is die verdagtes vir ʼn aantal gewapende rooftogte in die provinsie gesoek.”
Luister in 3 minute: Mabuza praat by Nedlac, Sakevertroue-indeks en Waterberg Sakeliga
Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is adjunkpresident David Mabuza wat ʼn toespraak by Nedlac gelewer het, die buro vir ekonomiese ondersoek wat sy sakevertroue-indeks vrygestel het en Waterberg Sakekamer en Sakeliga wat geaffilieer het.
Drie kinders sterf in brand
Die brand kom ná ʼn soortgelyke voorval Sondag in Alexandra, Johannesburg, toe vier kinders doodgebrand het.
Die wêreld in foto’s – 18 September 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Teaterkursusse ‘ʼn eerste vir nasionale kunstefeeste’
“Jaarliks raak die tekort aan kundige produksiepersoneel meer en ons poog juis om aandag te gee aan hierdie tekort.”
Pensioentrekker doodgeskiet, vrou gewond in huisroof
Hy het die oorledene in sy kuit geskiet en sy vrou twee keer in haar maag. Sy is na ʼn plaaslike hospitaal vir behandeling gebring, maar haar man is op die toneel dood verklaar.
Dobson se dilemma met vrygestelde Bokke
Is dit werklik beter om ʼn keuse te hê wanneer jy ʼn span moet kies of nie?
Dan Plato op pad na Kaapse burgemeesterstoel
Dié burgemeestersposisie word op 31 Oktober vakant wanneer Patricia De Lille uittree.
Twee vas oor slang in kattebak
‘n Beampte verbonde aan die polisie se honde-eenheid in Oos-Londen het Maandag ʼn wenk ontvang dat twee mans in besit van ʼn bedreigde tipe slang is.
Cosatu kry eerste vrouepresident
Die nuwe president is verkies tydens Cosatu se nasionale kongres wat tans in Midrand in Gauteng gehou word.