Bure van Joan Anderson, die vrou wat môre haar 96ste verjaardag sou gevier het, het verlede Donderdag op haar liggaam in haar meenthuis in die gegoede buurt Eastcliff naby die aftreedorp se sakekern afgekom.
Alles vir Dinsdag 18 September 2018
Cintaine: Van klippe kou tot verlowing … en volop rolle
Cintaine Schutte, wat tans in die kykNET-reeks Fynskrif te sien is, moes harde klippe kou maar nou is sy verloof en haar dagboek is stampvol met gesogte teater- en televisierolle.
Kameelperd wat ma, seun trap se kalf dood
Die kameelperdkoei wat ʼn ma en haar driejarige seuntjie op ʼn wildlandgoed buite Hoedspruit in Limpopo getrap het, se kalf is dood.
Hof wettig dagga: Wat nou?
”Vandag se uitspraak bring ons presies terug waar ons was, want dit word steeds aan die polisie oorgelaat om te besluit wie hulle vir daggahandel wil aankeer en wie nie.”
Man vas ná hy glo jok oor ‘kaping’
Hy het in sy verklaring beweer sy Toyota Tazz-voertuig is deur drie gewapende mans gekaap.
Foto’s: Storms eis talle lewens, saai verwoesting
Sy kon daarin slaag om uit die motor te kom en haar seuntjie ook uit te kry, maar die vloedwater het hom uit haar arms geruk.
Foto’s: Verlowing by Emmy-toekennings het gehoor op hul voete
“Jy wonder hoekom ek nie daarvan hou om jou my vriendin te noem nie? Dis omdat ek jou my vrou wil noem!”
DA se Wes-Kaapse kopseer kan ’n nasionale migraine word
Die chaos en verleentheid waarin die DA homself gedompel het met die vertraging van die aankondiging van sy Wes-Kaapse premierskandidaat kan óf omsit in ‘n enorme politieke migraine óf baie maklik opgelos word as almal kalm bly.
Verbruikersake: Nuwe kredietplanne vir armes
Die parlement het onlangs die Nasionale Kredietwysingswetsontwerp goedgekeur, maar terwyl dit daarop gerig is om ʼn blaaskans te skep vir arm en kwesbare verbruikers, stem nie almal saam dat die stappe om skuldverligting te bring, so ʼn goeie idee is nie. Ina Opperman het na die voorgestelde veranderings gaan kyk.
Gholf: Top30 pak mekaar in Spelerskampioenskap
Die prysgeld vir die toernooi beloop nagenoeg R135 miljoen.
Wie sal jy in die Bokke se nommer 8-trui kies?
Warren Whiteley of Duane Vermeulen?
Mooinooi-‘meesterbrein’ in hof vir nóg ʼn moord
Koos Strydom se medebeskuldigde in dié saak is ook een van sy medebeskuldigdes in die Mooinooi-moordsaak.
Ek pak my redes in ʼn tas…
Dis afskeid neem van alles wat joune is. Dis laat gaan van drome en bekendheid en wortels. Dis duur. Dis emosioneel. Dis aaklig. Dis rou. As ek kon, sou ek dit anders wou gehad het. Maar hier is ons nou. En ek het hoop op ‘n beter lewe vir my. Vir my gesin. Vir my kinders.
Samwu: ‘Cosatu wys ons ʼn middelvinger’
“Ons by Samwu het besluit om ons nie in te dwing in die kongres nie, want die vakverbond se nasionale ampsbekleërs het letterlik vir ons ʼn middelvinger gewys.”
Strafregtelike aanklagte kom oor brand waarin 3 sterf
Dit het later aan die lig gekom dat die gebou, wat deur die regering besit word, net aan 21% van veiligheidsregulasies voldoen het.
Veiligheid by parlement opgeskerp ná selfdood
Die parlement het die naam van die amptenaar wat homself Vrydag in sy kantoor op die terrein doodgeskiet het, bekend gemaak.
Mishandeling is die kanker van ons tyd
Mishandeling vind ook plaas in ouetehuise, verpleegsorg en selfs hospitale.
Drie vas wat glo op bakkie losbrand
Die verdagtes het in ’n VW Polo op vlug geslaan met die polisie kort op hul hakke.
Hof sê dagga moet wettig wees
Die konstitusionele hof het Dinsdag sy langverwagte uitspraak gelewer oor die wetlike gebruik van dagga.
Drie sterf, 20 beseer toe talle voertuie bots
Paramedici het die beseerdes begin ondersoek en vasgestel dat drie mans reeds aan ernstige beserings beswyk het.