Geen ooreenkoms kon vandag tussen Solidariteit en Sasol by die KVBA bereik word nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 September 2018
IRR verwelkom uitspraak oor dagga
Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) het Woensdag die uitspraak in die konstitusionele hof verwelkom dat ʼn persoon in die privaatheid van sy of haar huis dagga mag kweek, besit en gebruik.
Taxistaking lei tot ontwrigting in Oos-Kaap
Die taxistaking in die Oos-Kaap het Woensdagoggend groot ontwrigtings veroorsaak op paaie in dié provinsie.
Kaapstad-brandbestryders in ontploffing beseer
Vier brandbestryders van Kaapstad is Woensdagoggend vroeg beseer toe gassilinders ontplof het.
Vrou vas wat glo baba ontvoer
ʼn 35-jarige vrou sal Donderdag in ʼn hof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van ontvoering nadat sy glo ʼn pasgebore baba gesteel het.
Man dreig om homself in Kaapstad-bank te skiet
ʼn Man, in sy 30’s, het gedreig om homself in ʼn bank in Voortrekkerweg in Bellville, Kaapstad, te skiet, het die polisie Woensdag gesê.
16-jarige vas wat met pa se kar jaag
ʼn 16-jarige is Dinsdag in Pretoria in hegtenis geneem nadat hy teen 168 km/h in ʼn 60 km/h-sone met sy pa se Volkswagen GTI gery het.
ToekomsVenster: Leef met ’n besef van genade
Kom ons kyk verby die eksterieur en soek na die beeld van God aan die binnekant van elke persoon.
Twee gevonnis wat vroue as sekswerkers aanhou
Die twee vroulike slagoffers om wie die saak gewentel het, het agterna van hul nagmerrie-ervaring vertel waartydens die beskuldigdes hulle teen hul wil in ʼn woonstel aangehou het.
Hof hoor genadedood-prof ‘het dit al meer as een keer gedoen’
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het in ʼn verklaring gesê dit het onder die polisie se aandag gekom dat Davison glo van plan was om Suid-Afrika gedurende September te verlaat.
VF Plus kies nuwe Wes-Kaapse mede-onderleier
Die VF Plus in die Wes-Kaap het ʼn nuwe mede-onderleier vir dié provinsie aangewys.
PE se perlemoen-baasbrein gevonnis
Morne Blignaut, die baasbrein van ʼn multimiljoenrand-perlemoenonderneming, is Woensdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth gevonnis.
Reuse-deurbraak in stryd teen renosterstropery
“Lede van die sindikaat het glo stroopgroepe bedryf met die hulp van korrupte polisiebeamptes sowel as [die bestuur] van privaat wildreservate.”
Kom vier fees in die Vrystaat
As jy ’n plesierige Afrikaner is, wat hou van kuier, lag en goeie musiek, val die grootste musiekfees in die Vrystaat beslis so reg in jou kraal.
MotoGP: Gaan Ducati sy momentum behou?
Marc Marques spog weliswaar met ʼn handige voorsprong op die punteleer, maar dit is Ducati wat in die laaste paar wedrenne die oog gevang het.
Die wêreld in foto’s – 19 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Klag gelê oor video waarin man Ramaphosa die k-woord noem
“Ek doen hiermee ʼn beroep vir daai (k-woord)-staatspresident mnr. Cyril Ramaphosa, ja, ek bedoel, daai (k-woord)-staatspresident Cyril Ramaphosa om aangekla te word omdat hy dié nasie bedrieg.”
Twee in straat dood, ander kritiek ná wrede aanval
“Daar het bloed by sy ore uitgekom en hy was nie in staat om te kommunikeer nie.”
Matriekseun oorlede ná hy erg brand
Dian was sedert die voorval presies twee weke gelede in ʼn kritieke toestand in die hospitaal.
Wes-Kaapse DA verwerp raskaart
“Dit was moeilik, en daar is baie bloed op die tapyt, maar ons het die ras-aanslag afgeweer en die regte besluit geneem.”