Suid-Afrikaners het vinnig met allerhande grappies reageer op ʼn uitspraak vandeesweek in die konstitusionele hof dat ʼn persoon in die privaatheid van sy of haar huis dagga mag kweek, besit en gebruik.
Alles vir Donderdag 20 September 2018
Medebeskuldigde dien klag van intimidasie in teen Mooinooi-‘meesterbrein’
ʼn Getuie wat Woensdag vir die staat getuig het, was een van Koos Strydom se medebeskuldigdes in die sogenaamde Mooinooi-moordsaak, maar die klag teen hom is intussen teruggetrek.
‘Fynskrif’ se Luke lééf sy passie vir stories vertel
“Ek het op die strand kaalvoet gaan hardloop om dit te vier – die Pretorianer in my kon nie nee sê daarvoor nie!”
Moet boere oor grondonteiening onderhandel?
“Boere onderhandel met die regering oor grondonteiening” skreeu van die koerantopskrifte die afgelope tyd. Is dit sinvol om met die regering hieroor te onderhandel?
Rentekoerse waarskynlik onveranderd te midde van sukkelende ekonomie
Suid-Afrika se sentrale bank sal waarskynlik Donderdag rentekoerse onveranderd hou ondanks inflasiedruk wat grootliks spruit uit die swakker rand, gepaard met kommer oor die sukkelende ekonomie.
Boek: Ek kom terug
Ná ʼn lang lewe van swye en uitsluiting begin ʼn moeder skielik met haar seun praat – aarselende ontboesemings oor grensoorskrydende liefde, verraad en drie oorloë.
Betogers dring aan Lammie moet vrygelaat word
Dieretuinpersoneel het die dag voor Kinkel se dood gesien hoe Lammie probeer om Kinkel op te help en het bevestig dat Lammie baie swaar kry ná haar maat se dood.
Wat gaan die Reserwebank met die rentekoers maak?
Volgens Bloomberg is beleggers en ontleders egter verdeeld oor hoër rentekoerse. Hoër rentekoerse het ontluikende valuta soos die rand ondersteun te midde van een van die kwaaiste finansiële krisisse sedert die 2008-bankkrisis in Amerika.
Man in arres oor k-woord in video
Nair is oornag in die plaaslike polisieselle aangehou in afwagting van sy eerste hofverskyning vanoggend.
Oeps! Spelfout op die vliegtuig
Cathay Pacific, ʼn lugredery van Hongkong, moes ʼn vliegtuig onttrek weens ʼn spelfout aan die kant van die vliegtuig.
Podlitiek: Maimane laat almal lag, China soek krag en Wellington se ou vlag
Die Podlitiek-span neem vandeesweek weer die swaard op teen ideologiese moerasse, filosofiese lokvalle en politiese paniek.
Oumagrootjie pak alligator wat ponie verorber
Judy B Cochran, oumagrootjie en burgemeester van Livingston in Texas, het letterlik gemeenskapsveiligheid in haar eie hande geneem.
Vandag se sportnuus
Die Amerikaanse Gholfreeks se laaste toernooi vir die jaar, die Spelerskampioenskap, begin vandag in Atlanta wanneer die voorste 30 spelers mekaar pak en drie Curriebeker-wedstryde word die naweek gespeel.
Man sterf ná vliegtuig neerstort
John Jacobs (53), een van die twee mans wat Woensdag erge brandwonde opgedoen het toe ʼn ligte vliegtuig buite Bethlehem in die Vrystaat geval het, is dood.
Die NWU en Afrikaans
Laat ons dan proaktief oor die NWU se taalbeleid praat, want dit mag wees dat die NWU polities afgepers word om meertaligheid as verskoning vir Engelse eentaligheid te misbruik.
Chaos toe motoris onwetend by kaper stilhou en hulp aanbied
Mhlaliseni Gqoza Ndlovu (27) is verlede in die Madadeni-hooggeregshof lewenslange tronkstraf opgelê ná hy in 2017 op ’n skiettog gegaan het.
Talle dakloos gelaat ná munisipaliteit hul strukture sloop
Die boustrukture is glo onwettig op iemand anders se grond opgerig.
Ondersoek kom ná liggaam langs pad aangetref word
Die man se makkers kon glo daarin slaag om sy liggaam tot daar te skuif en te laat.
Gedagte vir die dag: Van struikeling bewaar
Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. (Psalm 27:4)