Hy verwag dat “miljoene” toeriste na Suid-Afrika sal stroom as dit makliker gemaak word om die land te besoek. Ook sal dit geriefliker vir buitelandse sakelui wees om hier te kom sake doen en in die land te belê.
Alles vir Vrydag 21 September 2018
Resep-video: Plaasdiertjies
Moet jy een van die dae ʼn partytjie aanbied? Hierdie kolwyntjie-diertjies sal ʼn kinderhart gelukkig maak!
Video: Skreeusnaakse braai-advertensie het land aan gons
Die advertensie handel oor ʼn motoris en ʼn verkeersbeampte wat ʼn gebroke gesprek voer oor die verskillende opvattings omtrent Braaidag.
ʼn Dag van fantasieskepe, palmbome en okra
Carina Stander deel avonture van hul gesinsreis deur Mauritius en Réunion.
Ouers waak by seun (3) ná kameelperd hom trap
Finn het vir Katy, wat vroeër die week verjaar het, geglimlag.
Sakevrou word ‘swart Zille’ genoem ná twiet
Wendy Luhabe, prominente sakevrou en aktivis, loop deur op sosiale media en word as die “swart Helen Zille” uitgekryt weens ʼn omstrede twiet oor apartheid.
All Blacks wil geen kanse voor Bokke waag
Dis nie aldag dat die All Blacks-rugbyspan met die rug teen die muur is nie, of so kom dit altans voor.
Egpaar ongedeerd ná plaasroof
“Nadat die vier mans op die vlug geslaan het, kon die egpaar dit regkry om hulself los te wikkel.”
Mej. SA praat by VN
“Ek is baie dankbaar dat ek die mag van my Mej. SA-platform kan gebruik, wat groter is as wat ek ooit kon droom, en om in ʼn posisie te wees waar ek my stem kan laat hoor.”
Video: Julle gaan ouma en oupa word!
Ouers word al hoe meer kreatief met idees hoe hulle vriende en familielede gaan verras met die nuus dat ‘n babatjie op pad is. Ons kry egter selde die kans om te sien hoe nuwe oumas en oupas op die nuus reageer.
Redakteursbrief: Wat word van Lina?
Ek sit onlangs by my kind se perdryles. Ek bring haar nie gewoonlik self nie, so ek sit ʼn bietjie eenkant en luister na die ander ma’s wat dik stukke gesels. Vrydagmiddag-vriende, skryf Susan Lombaard.
Tel jou woorde – Het jy mudita, of moet jy manja vir jou merak?
Daar is ‘n paar “onvertaalbare” woorde – woorde waarvoor ons in Afrikaans nie ‘n ekwivalent het nie.
Verlore of gesteelde vuurwapens: Jou 5 stap-aksieplan
Heinrich Gonzales verduidelik wat jy moet doen as jou vuurwapen wegraak of gesteel is:
Talle sterf in nog ʼn busongeluk op N1
Beamptes van verskeie nooddienste het talle passasiers rondom die bus aangetref wat uit die voertuig geslinger is.
Wie is Alan Winde en wat kan ons van hom verwag?
Die DA se keuse van die 53-jarige sakeman Alan Winde as premierskandidaat verplaas werkskepping na die middelpunt van die provinsiale beleidsdebat.
Egpaar word wakker met aanvallers langs hul bed
ʼn Egpaar is Vrydag in die vroeë oggendure in hul huis op ʼn plaas net buite Wolmaransstad in Noordwes deur drie aanvallers oorval.
Tekenprent: Vryheid van spraak
Die tekenprentkunstenaar Jerm meen daar is ‘n fyn lyn tussen vryheid van spraak en mense wat strafregtelik vervolg word vir dit wat hulle kwytraak.
Man wat glo vrou vermoor wéér vas
Robin Packham, die man wat teregstaan vir die moord op sy vrou, Gill, is weer in hegtenis geneem nadat hy vroeër op borgtog vrygelaat is.
Groot sports dié langnaweek in Pretoria!
Goeie plaaslike musiek, heerlike eet- en -drinkgoed en goeie rugby en netbal – dít is wat jy hierdie langnaweek kan verwag by die Harlequin-rugbyklub in Pretoria waar ʼn netbal- en sewesrugby-toernooi vir spanne vanaf reg oor die land aangebied gaan word.
Vandag se sportnuus
Sewentien Springbokke trek vandag in Port Elizabeth saam om te begin met voorbereidings vir die finale twee kampioenskapwedstryde teen Australië en Nieu-Seeland