Annika is versot op speurverhale en raaisels. As sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends!
Alles vir Vrydag 21 September 2018
Witmanskoors en VVV’s in die Amasones
Ons het nie weer VVV’e in die Amasones gesien nie. Ek het twee maande later die Inka-voetslaanpad in Peru gaan aandurf en Christof is terug na Duitsland. Een vraag het my altyd bygebly: was dit toevallig dat ek op sterwe na so dodelik siek geword feitlik onmiddellik nadat hierdie vreemde vlieënde verskynsel sy opwagting naby ons boot gemaak het?
Meisie sterf kort na sewende verjaardag
Mia Cara Ferreira van Somerset-Wes in die Wes-Kaap is vroeër vandeesweek oorlede, kort nadat sy haar sewende verjaardag gevier het.
Man met beweerde Krejcir-bande gevonnis
ʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy deel is van ʼn bende wat glo sluipmoordaanvalle teen ondersoekers in die saak teen Radovan Krejcir beplan het, is Donderdag op ʼn rits ander klagte in die Johannesburg-streekhof gevonnis.
Vrou se lyk in Krugersdorp-dam gevind
“Paramedici en polisieduikers het by hul aankoms ʼn liggaam in die dam sien dryf.”
Akkerland se grondeise het talle interessante dimensies
Die beslissing van die grondeisehof verlede week dat Akkerland-Boerdery weer die eienaar is van die twee plase waaruit die boerdery bestaan, het amper ongemerk verbygegaan. Hierdie saak het ʼn hele aantal interessante dimensies.
Gedagte vir die dag: ’n Helder baken
Die seevaarders het hulle verheug oor die kalmte. God het hulle veilig gelei na die hawe waar hulle wou kom. (Psalm 107:30)