‘n Roudiens en ‘n begrafnis sal gehou word.
Alles vir Dinsdag 25 September 2018
Cosatu is aan’t verdwyn – en dit moet nie gekeer word nie
Tesame met die rol wat outomatisering, kennis en tegnologie in vandag se wêreld van werk speel, raak Cosatu en sy samestellende vakbonde ’n anachronisme wat moeilik hul eie agteruitgang gestop gaan kry. En ek dink nie dit moet stopgesit word nie.
Corlea Botha betree dié week die Top-20
Dié lied is op haar tweede solo-album wat later vanjaar bekendgestel word.
Vandag se sportnuus
Die Rugbykampioenskap word die naweek voortgesit wanneer Suid-Afrika teen Australië speel en Argentinië kom teen Nieu-Seeland te staan. Die Bokke is tans tweede op die punteleer.
Boek: Groot Beer
‘Groot Beer’ is ʼn sensitiewe, roerende storie oor ʼn kind se hantering van egskeiding, en die wonderlike genesende krag van verbeelding en stories.
Mandela-standbeeld in New York onthul
‘n Lewensgrootte standbeeld van oudpresident Nelson Mandela is in New York onthul.
Man vas oor gesin se moord
ʼn 22-jarige man is Sondag in die Oos-Kaap in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 49-jarige pa, 40-jarige ma en hul agtjarige dogter.
Slotbetoë aangehoor in Coligny-moordsaak
Slotbetoë sal na verwagting Dinsdag in die Noordwes-hooggeregshof se sitting in Mahikeng aangehoor word in die saak van twee plaaswerkers wat beskuldig word van die moord op ʼn tiener van Coligny.
Gedagte vir die dag: Oor afstand heen
O God wat aan my reg verskaf, antwoord my as ek roep. Toe ek in die nood was, het U my bevry. Wees my nou ook genadig en hoor my gebed! (Psalm 4:2)