Amos Mthembu (29) en Prince Mngomezulu (27) was vandag weer in die beskuldigdebank waar hulle na verwagting uiteindelik hul lot sou hoor nadat hulle in Junie op verskillende aanklagte skuldig bevind is.
Alles vir Woensdag 26 September 2018
Egpaar in hospitaal ná plaasaanval
“Toe hy sê hulle is oukei, het ek gekyk in watter rigting die voertuig uit is en die paaie laat toemaak, maar dit was toe al te laat.”
Wiskunde-probleem dalk ná 160 jaar opgelos
Die Britse wiskundige Sir Michael Atiyah voer aan hy het ʼn 160 jaar oue probleem opgelos – en hy kan $1 miljoen wen as hy reg is.
Gebede gevra vir Affies-seuns ná ongeluk
“Ons dra hulle en hulle ouers in hierdie moeilike tyd in ons gebede op.”
Aardklop-verhoog wink weer vir Roeline
Roeline Daneel, tans te sien as Klara in die gewilde kykNET-dramareeks ‘Fynskrif’, gesels met Maroela Media oor die toneelstuk ‘My mense is die kluts kwyt’ wat vanjaar op Aardklop debuteer.
Mashaba voor kommissie gedaag oor inisiasiesterftes
Mashaba sal na verwagting vandag voor die kommissie in hul kantoor in Braamfontein verskyn.
Suid-Afrika nie meer die enigste poort tot Afrika
’n Mens sou kon vra waarom internasionale finansiëledienstemaatskappye wat oor die afgelope paar jaar in Mauritius kantore gevestig het, dit nie in Suid-Afrika gedoen het nie.
Kaptein Verdwyn: Onderwysersgids vir boek oor skoolboelies
Fanie Viljoen, bekroonde kinderboekskrywer en outeur van die boek, Kaptein Verdwyn, het ʼn gratis studiegids beskikbaar gemaak vir laerskoolonderwysers wat saam met dié boek oor skoolboelies gebruik kan word.
Video: Buurtwaglid gee eerste treë ná skietvoorval
Henning kan in die video gesien word hoe hy met ʼn moedige glimlag en met behulp van verpleegsters sy eerste treë in ’n hospitaalgang gee.
Daar is niks vriendeliks vir die Wallabies in die Baai nie
Vergeet van die spook van Loftus en van die hoogte bo seevlak op Ellispark wanneer die longe in die tweede helfte begin brand. Die Springbokke se grootste bondgenoot tuis is ʼn toetswedstryd in die Baai.
Gedig: Kaalvoet klonkie
“Verflenterde kaalvoet klonkie wat groente verkoop in die reën…” ID du Plessis se gedig, “Kaalvoet klonkie”
Ma desperaat vir antwoorde ná moord op seun
Richard Wood sou op 5 Desember 28 jaar oud geword het, maar sy lewe is kortgeknip tydens ʼn beweerde aanranding in Bosbokstraat, Theresapark, wat tien maande later steeds vir haar en haar man, Sias, geen sin maak nie.
Gigaba ontken visumregulasies was persoonlik
“Wanneer gaan jy eerlik met die land wees en vir ons vertel hoekom jy vasbeslote was dat jou breinlose visumregulasies vir reis met minderjariges persoonlik was?”
‘Private veiligheidswagte is polisie se grootste probleem’
“Wanneer jy veiligheidswagte het wat woonbuurte patrolleer, ten volle gewapen, is hulle by magte om jou voor te keer en jou te deursoek? Want die Grondwet maak nie vir hulle voorsiening nie.”
Resep: Tamatiebredie
Tamatiebredie soos net ʼn Suid-Afrikaner hom kan maak!
Nog geen spoor van vermiste bejaarde (82)
“Al die selfone en goed was nog net so in die huis. Alles was netjies en dit lyk nie of daar ʼn struweling was nie.”
Twee hoor vandag hul lot ná 4 se moord op plaas
Gert Smuts (78), sy vrou, Paulina (71), hul seun, Louis (47), en skoondogter, Belinda (42), se liggame is in Februarie verlede jaar op die plaas Modderbult aangetref.
Foto’s: Andriëtte wys haar nuwe pienkvoet
“Ek voel ryk met my seuns.”
SAUK oorweeg nog afleggings
Makhathini het gesê die vergoeding van werknemers is een van die SAUK se grootste uitgawes en maak 43% van die bedryfskostes uit.
Kanker onder kinders: Kyk uit vir dié gevaartekens
Tussen 800 en 1 000 kinders word jaarliks met kanker gediagnoseer.