Die Valke het Vrydag in die Barnardstadion, Kemptonpark, vir ʼn honderdtal in die Curriebeker- Eerste Liga gesorg.
Lees meerAlles vir Vrydag 28 September 2018
Twee dag lank hoog bo grond verstrengel
“Hulle het vir die paramedici gesê al wat hulle kon doen, was om nie te beweeg nie omdat hulle bang was die vliegtuigie sou loskom en val.”
Poemas het die momentum en selfvertroue, All Blacks die gehalte
Momentum en selfvertroue was nog altyd twee belangrike bestanddele vir sukses in sport, en dit is twee goed wat Argentinië wél het voor Sondagoggend (00:40 SA tyd) se Rugbykampioenskap-kragmeting teen die All Blacks in Buenos Aires.
Drie treinwaens binne dag in ligte laaie
“Dit lyk asof ʼn duistere mag aan die werk is om ons brose maar lewensbelangrike treindiens te vernietig.”
VF Plus ook boos oor Ekurhuleni-besluit
“Ons sal vrae vra om vas te stel presies wat die situasie is, en of die eienaars wel vrywillig afstand gedoen het van hul grond.”
ToekomsVenster: Geloof en jou dade
Hoe lyk dit met jou geloofsverbintenis? Waar kan dit gesien word?
Eks DA-lid skuldig aan laster, naamskending
Sy is skuldig bevind nadat sy beweer het Trollip het haar omkoopgeld aangebied om feite in te win oor Veliswa Mvenya, waarmee dié swartgesmeer kon word.
Frats eis man se lewe op N1
Die wiel wat van ʼn vragmotor losgekom het, het ʼn kort entjie gerol voordat dit die man getref het.
Drie vas ná inbraak op plaas
Nadat die speurders Vrydag ʼn wenk opgevolg het, het hulle gesteelde goedere ter waarde van sowat R20 000 teruggekry en drie verdagtes in hegtenis geneem.
Kommer oor bendeskietery ná vrou sterf
“Sulke voorvalle kan nie [geduld word nie], want dit bedreig die veiligheid van ons gemeenskappe en veroorsaak blywende trauma omdat hulle dit sien gebeur.”
Mooinooi-vroue: Verhoor begin in 2019
Die vyf beskuldigdes staan tereg vir die ontvoering en moord op Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk in Desember verlede jaar.
DA wil Ramaphosa dwing om twee ministers af te dank
Die DA-leier, Mmusi Maimane, gee pres. Cyril Ramaphosa twee weke om twee ministers af te dank, anders gaan die DA hof toe.
WP kan van tuishalfeindstryd seker maak
Die Westelike Provinsie kan Saterdag op Nuweland, Kaapstad, seker maak dat hy die Curriebeker-halfeindstryd op eie werf sal uitspook.
Die wêreld in foto’s – 28 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Bekendstelling: Dusty word groot
As jy in die mark is vir ʼn nuwe voertuig – loer gerus … jy sal heel moontlik beïndruk wees, skryf Brendon Staniforth.
Marcia Moon: Magies-mooie sang neem jou op storiereis
“My doel is om mense te kry om ʼn bietjie stil te raak en toe te laat om dieper te delf. Ek wil hulle die geleentheid gee om deur my musiek te sien wat hier diep binne elkeen aangaan.”
Wêreldwyd ʼn tekort aan onderwysers
ʼn Wêreldwye tekort van nagenoeg 69 miljoen onderwysers hou ʼn ernstige bedreiging in vir onderwys as ʼn fundamentele reg vir kinders.
Om weer te kan hoor ʼn ‘wonderwerk’ vir bejaarde egpaar
“Iets kleins soos om na die winkel te gaan was vir ons ’n groot wroeging. Dis hoekom my my ore so bak staan … dit is van al die kere wat ek moes vra ‘hoe sê?’”
Ekurhuleni-metro sê hy sal grond sonder vergoeding onteien
”Ek het die burgemeester toe gevra of hy met die eienaars in verbinding getree het. Sy antwoord was nee.“
Bekendstelling: Koepees groei soos bossies
Die splinternuwe X4 voel myle beter as sy voorganger, skryf Brendon Staniforth.