“Ons wil hê die polisie moet na die beeldmateriaal van die veiligheidskameras by die tolhekke tussen Kroonstad en Johannesburg kyk om te sien of die karre daar deur is,”
Alles vir Vrydag 28 September 2018
Vrou sterf ná verkragting: Man gevonnis
Alice Maree (21) het twee weke ná sy by haar werkplek verkrag is in die hospitaal gesterf.
Ma dood, dogter gewond in kruisvuur
Beamptes kon vasstel dat die vrou en haar dogter te voet onderweg was toe hulle in die kruisvuur van drie vermeende bendelede beland het.
Bejaarde vrou in Paarl vermoor
ʼn Bejaarde vrou se liggaam is Donderdagoggend in haar huis in Noorder-Paarl gevind.
Tekenprent: ‘Geen plaasmoorde in SA nie’
Pres. Cyril Ramaphosa het vandeesweek in New York tydens ’n media-onderhoud gesê het dat daar “geen moorde op boere” en geen grondgrype in Suid-Afrika voorkom nie.
Boek: Jock van die Bosveld en ander ware dierestories
Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.
Frankryk en Amerika se vryheidstryd
Daar word vertel dat Frankryk soveel troepe na Amerika gestuur dat, toe die stryd vir onafhanklikheid gewonne was, daar meer Franse soldate op die slagveld was as Amerikaners self.
Busongeluk: Oorskot van oorledenes terug na Zim
“Ons is dankbaar teenoor die Suid-Afrikaanse regering wat deur die Padongelukkefonds kiste en volle begrafnisdienste deur drie begrafnisondernemers verskaf het.”
Minister doen regstappe oor joernalis se twiets
“Sy het tot 17:00 Donderdag om haar kwaadwillige leuens terug te trek en daarvoor om verskoning te vra, waarna sy sal moet begin geld insamel vir ʼn swaar skadevergoedingseis.”
Staatskaping: Duduzane Zuma sê oor omkoopgeld-bewerings
Duduzane Zuma het in sy beëdigde verklaring gereageer oor die bewering dat Ajay Gupta vir Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, die pos as minister van finansies en R600 miljoen omkoopgeld aangebied het.
Gedagte vir die dag: Hy wag vir jou
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. (Psalm 121:7)