Die splinternuwe X4 voel myle beter as sy voorganger, skryf Brendon Staniforth.
Alles vir die maand September 2018
Man wat treinkabels steel gevonnis
Hy is kort ná 11 ander verdagtes se inhegtenisneming vasgetrek nadat dié groep in Maart vanjaar op heterdaad betrap is.
Allergies? Dís dalk hoekom!
36% van mense ervaar ekseemtipe simptome wanneer hulle juweliersware dra.
‘Dros-verkragting’: Moenie video deel, sê regskenner
Die ontstellende video wys ʼn man wat naak is en sy geslagsdele met klere bedek.
Transnet-hoof het 10 dae om afdanking te keer
Siyabonga Gama, hoof- uitvoerende beampte van Transnet, is tien dae kans gegee om redes te verskaf hoekom hy nié afgedank moet word nie.
Die IRV se eerste 2019-verkiesingsvoorspelling
In die aanloop tot die verkiesing van volgende jaar bereik ons weer die tyd van kontrasterende meningsopnames en verkiesingsvoorspellings.
Eerstes, tweedes, sewes en onderes – nog een vir die jaarblaaie
Die jaarbladjuffrouens bel VivA se foon warm. Hoe gemaak met die sportspanne waarin die beste spelers speel? Moenie laat dié taaltoffies jou pootjie nie.
Aanneem-woef nou deel van veearts se ‘mooi nalatenskap’
“Sy is ʼn tasbare herinnering aan Freek, ʼn daaglikse onthou van sy goeie hart en hoe hy net altyd diere wou help.”
Video: Rob klap man met seekat deur die gesig
“Dit was mal!”
Doodkry is min, sê Pik uit hospitaal
“Jy weet, ʼn mens kry hier in die hospitaal die gedagte dat die dokters opgeleide mense is wat eintlik net ʼn bestaan kan maak omdat mense doodgaan.”
Wynlandgoed moet opdok oor blinde swemmer se hond
Die Paralimpiese atleet is in Desember 2014 na bewering toegang geweier tot die restaurant omdat sy gidshond by hom was.
Olifant trap toeris dood
Die toeris het uit die voertuig geklim om ’n foto van naby te neem toe die dier storm.
Stella-koshuismoorde: Xander in hof
Xander Bylsma (19), die jong man wat aangekla word van die moord op die vriendinne Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hul koshuis op Stella, Noordwes, het Vrydag in die Vryburg-landdroshof verskyn.
Vier onherkenbaar vermink in gru-botsing
Vier liggame, vermoedelik dié van twee mans en twee vroue, is vasgekeer in die motor gevind. Die liggame is egter onherkenbaar vermink.
Bokke moet Wallabies by die kruispad uit die pad stamp
Wen is die belangrikste woord in die woordeskat van enige rugbyafrigter, maar bestendigheid en die vordering wat gemaak word, is ewe belangrik en boustene vir oorwinning.
Lindie Strydom: Bid vir alles
ʼn Seun se hand gaan versigtig op: “Ons het gebid vir ʼn trok vol spinasie sodat ons spiere soos Popeye kan groei.” “Wel,” sê Sandra, “Jy moet kom kyk. Jou trok vol spinasie het gekom.”
Drie motoriste tydens transitorooftog geskiet
Volgens die polisie was die motoriste net toevallig naby die transitovoertuig toe die rowers toegeslaan het.
Cheetahs en Kings moet nou ook oorsee hul slag wys
Net soos ʼn mens hoop die Springbokke se oorwinning teen die All Blacks was ʼn keerpunt, só word daar uitgesien dat die Cheetahs en die Southern Kings die naweek sal voortbou op verlede naweek se twee verrassend goeie vertonings.
Nuuskommentaar: Het Ramaphosa nou sy hand oorspeel?
Pres. Cyril Ramaphosa het met sy jongste nuus-stinkbom (of hy doeltreffend hieruit gaan ontsnap al dan nie) ’n hele aantal onbekende en lank reeds vergete regeerterme en -begrippe soos plutokrasie, kraterokrasie en swakistrokrasie laat herrys.
Resep-video: Pienk Krispie-koek
Dít is die perfekte partytjiekoek: taai, kleurvol en smaaklik! Én dis veel makliker as ʼn gebakte koek.