Vier goeie vriende – twee ingenieurs, een voornemende politieke joernalis en een beleggingsbestuurder – het besluit om hul korporatiewe betrekkings te laat vaar om hul liefde vir rum verder te voer, en is nóú heeltydse rumstokers.
Alles vir Maandag 1 Oktober 2018
Baba Mienke op pad Indië toe vir behandeling
“Ek sal Timboektoe toe vlieg as dit vir Mienke kan help.”
Spioenasiebewerings teen Guptas amptelik ondersoek
Die klagte is ingedien nadat sensitiewe inligting oor verskeie vooraanstaande Suid-Afrikaners in die besit van ‘n hooggeplaaste Gupta-amptenaar gevind is.
Video: Musiekvideo van ‘Die Gelofte’ vrygestel
“Dit is ʼn gewyde lied. Dit is ʼn lied van introspeksie, ʼn lied oor swakheid en ʼn lied oor krag.”
Skare betogers verwag by Dros-verdagte se borgtogverhoor
Sy sê hulle beplan nie om busse te reël om mense Dinsdagoggend hof toe te bring nie omdat dit nog net die verdagte se borgtogaansoek is. “Maar namate die saak vorder, sal ons ons pogings verskerp.”
Balfour-plaasmoord: ‘Jy het ʼn hele gesin uitgewis’
Die twee mans wat skuldig bevind is in verband met die gru-Balfour-plaasmoord verlede jaar waartydens ʼn bejaarde egpaar, hul seun en sy vrou doodgeskiet is, is Maandag gevonnis.
DKD-werkers weier om in ‘onveilige‘ gebou te werk
Die DKD ”beskuldig Popcru van ʼn onwettige staking omdat ons lede nie in daai gebou kan werk nie, maar die departement het net skielik besluit om nie langer met ons te kommunikeer nie”.
Man sterf ná hy swart mamba hanteer
“Ek is gedwing om jou te groet en dit maak so seer, maar ek weet jy glimlag oor dit wat jy bereik het, en jy is dood terwyl jy gedoen het waarvoor jy lief was.”
Alle klagte teen Adrian Lackay teruggetrek
Drie en ʼn half jaar nadat sy nagmerrie begin het, is al die aanklagte en dagvaardings wat die Suid-Afrikaanse Inligtingsdiens (SAID) ingestel het teen sy voormalige woordvoerder, Adrian Lackay, teruggetrek.
Die kuns van ordentlikheid
Die kuns van ordentlikheid, wellewendheid en welmenendheid is dat dit arbeid om die plesier daarvan is – dat dit glad nie van wederkerigheid afhang nie. Dit is hierin dat die bevrydende aard van ordentlikheid lê – jy verwag niks terug nie.
Koue wéér op pad
Suid-Afrikaners kan hulle gereed maak vir bibberweer wat dié week voorlê met die meeste provinsies wat dit nié gaan vryspring nie.
Woord: holderstebolder
Al ooit gewonder waar ons aan die woord “holderstebolder” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in
Nog ʼn eerste vir koninklike troues
Vroeër vanjaar het prins Harry en Meghan Markle ook geskiedenis gemaak deur die eerste veelrassige Britse koninklike huwelikspaar te word.
Cristiano Ronaldo hof toe oor bewerings van verkragting
Ronaldo voer aan die bewerings teen hom is absolute bog en sê die vermeende slagoffer gebruik sy naam om haarself te bemark.
Man vas wat glo sakelui, kinders wou ontvoer
“Tydens die operasies het die verdagte na bewering ʼn gedetailleerde beskrywing van sy eerste teiken gegee, die huis waar die slagoffer aangehou sou word, asook elektroniese toerusting wat gedurende en ná die beweerde ontvoering gebruik sou word.”
Vonke spat wanneer Bokke die All Blacks pak
Vergeet van die Wallabies, Poemas en Hane, vergeet van Engeland, Wallis en die Iere … wanneer die All Blacks deur Suid-Afrika toer of ʼn toetswedstryd teen die Springbokke speel, het die land rugbykoors.
Bestuurder gevonnis vir R1 miljoen se bedrog
Mnisi sou dan die ooreenstemmende kontantbedrag vir homself uit die kleinkas neem.
Brandstofpryse amptelik aangekondig: Motoriste gaan hoes
Die prys van 95-oktaan petrol sal van Woensdag af vir die eerste keer ooit meer as R17 per liter in die binneland wees.
Nuuskommentaar: Aardbewings veroorsaak (op-)skuddings
Terwyl die dodetal in Indonesië as gevolg van ’n sterk aardbewing en opvolgende tsoenami styg, is dit dalk goed dat na die konteks gekyk word en ook die mate waardeur ons alledaagse lewe tuis beïnvloed kan word.
N2 in Suid-Kaap ná onrus heropen
Die oproer het voor sonop begin toe mense buitebande aan die brand gesteek en op die N2 buite die Suid-Kaapse dorp en elders betoog het.