“Ek kan dit nie beskryf nie. Die vrees, angs en onsekerheid. En dan die tergende vraag: Neem ek die regte besluit?”
Alles vir Donderdag 4 Oktober 2018
Vermiste kleuter: Pa dalk sielkundig evalueer
“Dit is baie moeilik, want hy wil niks sê nie. Niemand weet waar die kind is nie.”
Slapende SAL-passasiers glo beroof
“Een van die klaers het ʼn paar passasiers uitgewys wat verdag in die kajuit opgetree het en wat gesien is waar hulle van die oorhoofste stoorkompartemente oopgemaak het terwyl die ander passasiers geslaap het.”
‘Dringende ingryping by Sol Plaatje nodig’
“Bouplanne kan nie goedgekeur word nie, komiteevergaderings kan nie plaasvind nie en begrotings kan nie opgestel word nie.”
Só onthou hulle PG du Plessis se studeerkamer
Vir sommige mense was die deur tot Du Plessis se studeerkamer, ’n deur tot ’n “heiligdom”.
All Blacks kies hul beste span vir Loftus
Die All Blacks gaan Saterdag op Loftus Versfeld geen genade vra of betoon wanneer hulle teen die Springbokke in die Rugbykampioenskap speel nie.
Resep: Vinnige rosyntjiebrood
Vinnig en vars!
Bejaardes ‘erg aangerand’ tydens plaasaanval
Die aanvallers het toegang tot die huis verkry deur ‘n venster oop te dwing.
Seuns skuil in motorhuis tydens plaasaanval
Terwyl die seuns motorhuis toe gehardloop het om daar te skuil, het twee van die mans die bestuurder (in sy 40’s) oorval. In die struweling wat gevolg het, is hy vier keer geskiet.
Tel jou woorde – Die tentoonstelling, die skape en die predikantsvrou
Gebruiker Mari Brink stuur in die week ʼn noodroep: Bespreek asseblief die begrip “samestellende afleiding”. Dit gee ʼn groot gestry af! Laat ons nou eenmaal hierdie tameletjie (wat nooit een was nie) kou en klaar kou.
Omvattende behandeling by White River Manor-rehabilitasiesentrum
White River Manor Wellness Centre bied ʼn omvattende behandelingsprogram wat aangepas word volgens elke kliënt wat vir verslawing behandel wil word.
Omroeper se afdanking oor Malema-uitlating verwelkom
“Die woord of uitbeelding van ʼn aap met verwysing na ʼn swart persoon is uiters aanstootlik. Dit is onaanvaarbaar en onregverdigbaar.”
‘Doodloopspore’: As jou kind wegraak …
Een só ʼn verhaal is dié van klein Mighael Myburgh, wat in 1997 spoorloos verdwyn het terwyl hy by sy pa se huis in KwaZulu-Natal was. Vandag, meer as 20 jaar later, is Mighael steeds skoonveld.
Lees is jou magtigste vaardigheid
Lees is noodsaaklik vir ´n kind om sukses te behaal. Dit was en sal altyd wees. Lees vorm die grondslag vir enige mens se toekoms, nie net vir by die werkplek nie, maar ook vir ´n persoon se alledaagse doen en late. Dit vorm die grondslag van jou kreatiwiteit en hoe jy met ander mense kommunikeer, en lees is selfs ´n vorm van vermaak.
Nuuskommentaar: “Droom SA” op ’n haarnaald
Word enige vooruitsigte vir die realisering van die Suid-Afrikaanse droom nie platgetrap deur die volharding van planne vir grondonteiening sonder vergoeding nie?
Die ikoniese Suzuki Katana herleef
Ek self kan nie wag nie, want nou sal ek my droom om ʼn Katana te ry waar kan maak, skryf Brian Cheyne.
Kleinhoewe-moord: ‘My pa sou enduit terugbaklei het’
“Dis so vreemd om te dink my pa, wat altyd so sterk was, is nie meer daar nie.”
N1 op twee plekke gesluit ná gru-ongelukke
Twee gru-ongelukke het in ʼn kwessie van ʼn paar uur op die N1 plaasgevind waarvan een op die sogenaamde “pad van die dood” was.
Lindie Strydom – ‘Nou’s dit die volgende punt’
Miskien het iemand die punt op die atletiekbaan of tennisbaan of rugbyveld of werk of geleentheid by jou “gesteel”, maar nou kan jy nie toelaat dat hy verder by jou steel deur jou ongelukkigheid saam met jou te sleep na die volgende aantreeplek om te dien of wegspringplek om te hardloop nie.
Nataniël het Aardklopgangers gaande
In egte Nataniël-styl het hy deur die loop van die vertoning gereeld van kostuums verwissel.