Christel van den Bergh van Getroud met rugby en Markus Haywood van 7de Laan speel in die Aardklop-produksie ‘Harry en Jackie: Tussen die bokse’. Hulle het met Maroela Media gesels.
Alles vir Donderdag 4 Oktober 2018
Foto’s: Deftige ryers daag met klassieke fietse op vir belangrike saak
“Een miljoen mans sterf jaarliks aan kanker en selfdood. Trouens, drie uit elke vier selfdoodgevalle is mans.”
Leierboere besin by Aardklop oor grondhervorming
“Die president wil ons planne en raad oor wat politici kan doen om die ekonomie reg te ruk voor die staatsrede (vroeg volgende jaar) hê. Hulle is gewillig om te luister.”
Veiligheidswag is wenner van groot PowerBall-boerpot
Die wenner van die PowerBall-boerpot van R64 miljoen was Woensdag by Ithuba, wat die Lotto bestuur, se kantoor in Johannesburg om sy geld op te eis.
Vyf dood in gru-botsing
Die polisie in Limpopo ondersoek ʼn saak van strafbare manslag nadat vyf mense in ʼn botsing buite Groblersdal dood is.
Nene: ‘Zuma het druk geplaas oor kernkragooreenkoms’
Nhlanhla Nene, minister van finansies, het voor die Zondo-kommissie na staatskaping getuig daar is druk op die tesourie geplaas om ʼn multimiljardrand-kernkragooreenkoms met Rusland goed te keur.
Gedagte vir die dag: Kos vir krag
Toe staan hy op en hy eet, en deur die krag van die kos kon hy veertig dae en veertig nagte lank loop tot by Horeb, die berg van God. (1 Konings 19:8)