Ons het al almal van die nagmerrie gehoor wanneer jy ʼn gebruikte motor by ʼn handelaar koop: Sodra die waarborg of motorplan verval, ontwikkel die motor ʼn aanhoudende probleem wat net nie opgelos kan word nie en niemand weet hoe om dit reg te maak nie.
Alles vir Vrydag 5 Oktober 2018
Man in die ry geskiet, glo van goud beroof
“Die aanvallers het net aanhou skiet,” het kapt. Kay Makhubele, provinsiale polisiewoordvoerder, gesê.
Nuuskommentaar: Julius en rassisme
’n Radio-omroeper wat sy hand oorspeel het en oor die lug na Julius Malema as ’n aap verwys het, het ’n storm op sosiale media tot gevolg gehad. Die omroeper is sy werk kwyt, maar Malema, wat kriminele klagtes (dikwels van rassistiese aard) soos speelgoed bekom, bly vernuftig skynbaar bo die reg verhewe.
SA benodig meer onderwysers van gehalte
“Onderwysers se salarisse is nie kompeterend nie, wat veroorsaak dat jong mense nie onderwys wil studeer nie. Swak dissipline in skole maak die beroep ook onaantreklik.”
ANC skok DA in Durbanse tussenverkiesing
Vandeesweek se tussenverkiesings het ʼn skok vir die DA gebring toe die ANC die party onverwags in ʼn veilige wyk in die Durbanse woongebied Chatsworth ontsetel het.
Draadkarman bou droom-matriekafskeidmotor
Hy is só behendig dat hy pas vir die 18-jarige Charné Strauss haar droom-matriekafskeidmotor help bou het.
It’s Time 2018.: ‘Die grootste Christelike byeenkoms nóg’
Die parkeerterrein vir dié byeenkoms alleen is 2 800 rugbyvelde groot.
Ek en my ereskuld
Daar is ’n ding soos ’n ereskuld. ’n Ereskuld moet jy betaal, anders krap hy soos ’n kewer hier in jou agterkop en hy bly pla. Ek het ook ’n ereskuld gehad. Myne het so gewerk:
Foto’s: ‘Sakke aartappels’ toe eintlik perlemoen
“Terwyl beamptes die vragmotor deursoek het, het die bestuurder en sy bemanning uit die vragmotor gespring en in die donker in gevlug.”
Tuks-koshuise kry nuwe name
Koshuisname soos Klaradyn, Kiaat, Jasmyn en Onderstepoort is al sinoniem met die Universiteit van Pretoria, maar dié name is nou iets van die verlede.
Ondersoek na treinbotsing waarin 320 beseer is
Paramedici van verskeie nooddienste was nog tot laataand op toneel om na al die beseerdes om te sien en talle pasiënte na hospitale te haas.
Gedagte vir die dag: Die fontein van lewe
Wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. (Johannes 4:14)