Ai, toetsrugby kan darem maar wreed wees!
Lees meerAlles vir Saterdag 6 Oktober 2018
Kampioen haal halfeindronde net-net
Die wenner van verlede jaar se Curriebeker- Eerste Liga het vanjaar se halfeindronde net-net gehaal.
Plaasmoord: ‘Jammer’ sal niks help nie
“Pleks daarvan dat julle net verby hierdie video blaai of my familie jammer kry, wil ek hê julle moet asseblief ’n verskil maak.”
Foto’s: 500 inwoners dakloos ná brand in Pta-Oos
Byna 500 inwoners is Saterdag dakloos gelaat ná ʼn brand by die Plastic View- informele nedersetting in die ooste van Pretoria.
Wenners van ATKV-Tienertoneel 2018 aangewys
Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word.
Drie vas oor springstoftoestelle in Durban
Drie persone is Vrydagmiddag in hegtenis geneem in verband met springstoftoestelle wat vroeër vanjaar in en rondom Durban geplant is en waarvan sommige afgegaan het.
Interpol se president word vermis
Die agentskap verbind polisiebeamptes van sy 192 ledestate met mekaar om Interpol te gebruik om ʼn voortvlugtige of ʼn vermiste persoon op te spoor.
Gholftoernooi oor vark opgeskort
ʼn Vark wat vermoedelik van ʼn slagter se mes wou vlug, het veroorsaak dat ʼn gholftoernooi opgeskort moes word.
RSR wil Prasa se veiligheidspermit opskort
Pendelaars sal moontlik alternatiewe reëlings vir treinvervoer moet tref as die veiligheidsreguleerder voortgaan met sy besluit om die Passasierspooragentskap in Suid-Afrika (Prasa) se veiligheidspermit op te skort.
Skokvideo: Babas by Jhb-dagsorgsentrum mishandel
Die Gautengse provinsiale regering het gesê hy sal seker maak dat geregtigheid geskied nadat babamishandeling by ʼn Johannesburgse dagsorgsentrum aan die lig gekom het in ʼn video wat beskryf word as die “nanny from hell”.
Só lyk 2018 se Aardklop-wenners
Die gewilde produksie “My Seuns” het met talle toekennings weggestap.
Wellington-gesin tydens braai op plaas oorval
Ludwig Uys (41), sy vrou Melanie en hul drie kinders is Vrydagaand tydens ʼn braai op hul plaas buite Wellington in die Wes-Kaap oorval.
‘Lykskou’ ʼn vars en unieke Aardklop-stuk
Swiegelaar vertolk die rol van Dizzy uitstekend en haar komiese tydsberekening is puik.
[Resensie] Fotostaatmasjien: ’n Kunstige mengelmoes
Regisseur Wessel Pretorius, wat self ook in die produksie te sien is, het insig soos min met dié unieke produksie.
Nog twee vas oor Zelda van Niekerk se moord
Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Zelda van Niekerk, ʼn 45-jarige ma van Kaapstad.
Opera-ikoon Montserrat Caballé oorlede
Die operasangeres Montserrat Caballé, wat die duet “Barcelona” saam met Freddie Mercury gesing het, is Saterdag in die ouderdom van 85 oorlede.
Transitorooftog in Midrand gefnuik
Twaalf verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem toe die polisie reageer het op ʼn wenk oor ʼn beplande transitorooftog.
Die Bokke wat die All Blacks moet vasvat
Hier is die foto van die Springbokspan wat Saterdag op Loftus die All Blacks die tweede keer in drie weke moet probeer troef. (Foto: GB Jordaan)
Zimbabwiërs maak gereed vir produktekorte
Basiese produkte begin vinnig van rakke in winkels in Zimbabwe verduidelik en burgers begin om soveel as moontlik produkte bymekaar te maak uit vrees vir moontlike produktekorte.
EFF hou verkiesingskonferensie in KZN
Die leiers van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sal Saterdag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, toesig hou oor die party se provinsiale verkiesingskonferensie.