Voel jy soms of die Here jou in die steek laat? Of dat Hy, in jou moeilike tyd, nêrens te vind is nie? Ek het vir seker ook al so gevoel in my lewe. As mens, is ons natuurlike reaksie om weg te beweeg of weg te hardloop van God as die lewe moeilik begin raak.
Alles vir Sondag 7 Oktober 2018
Dissipline en eerstefase-besit Kings se ondergang
Dit wás toe weer dissipline en dié keer ook veral swak eerstefase-spel wat Saterdagaand hoofsaaklik tot die Southern Kings se neerlaag teen Benetton bygedra het.
Driejarige verdrink by huis in Boksburg
ʼn Driejarige seuntjie het Saterdagmiddag verdrink by ʼn huis in Boksburg aan die Oos-Rand.
Gedagte vir die dag: Bewaar van struikeling
Hy is magtig om julle van struikeling te bewaar. (Judas vers 24)