Die owerheid het nie bekendgemaak of die 18 insittendes van die limo veiligheidsgordels gedra het of hoe vinnig die voertuig gery het ten tyde van Saterdagmiddag se ongeluk nie.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Oktober 2018
ANC eis Zuma moet self ontmoeting verduidelik
Wanneer hy self sy saak moes stel, soos tydens vraetyd in die parlement, was sy vertonings pateties.
Durban-verdagtes verskyn in geheim
Die 19 het onder swaar polisiebegeleiding verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord, oortreding van die plofstofwet, afdreiging, ontvoering en die onwettige besit van vuurwapens.
Vier voor oor vervalste padwaardigheid
“Mlomzale het glo die besonderhede van Kaapse voertuie, meestal openbare en skoolvoertuie en swaarvragmotors, na die twee Oos-Kaapse sentrums deurgegee sonder dat die voertuie ooit by enige van die sentrums getoets is.”
Inwoners maak vermeende misdadigers dood
“Toe hul paramedici op die toneel kom nadat hulle daarheen ontbied is, het hulle drie mans op ʼn woonerf sien lê, omring deur ʼn skare inwoners.”
Gesiene boer, dogter kry swaar ná plaasaanval
“Fisiek het hulle sleg daarvan afgekom, maar die emosionele skade is ook daar.”
ToekomsVenster: Die tong – klein maar kragtig
Die tong is klein en eintlik onaansienlik maar is enorm kragtig. Wanneer die tong op die regte wyse ingespan word kan dit genees, bemoedig, afrig en bemagtig.
Pa en seun in brand vasgekeer, seun kritiek
JJ en Henry het agtergebly om ’n ogie oor die laaste van die vlamme te hou, “toe draai die wind”.
Die wêreld in foto’s – 8 Oktober 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Dewald Wasserfall betree vandeesweek die Top-20
Dewald Wasserfall betree die Top-20.
‘Sekspastoor’ hoor oor aansoek om aanklagte terug te trek
Peter Daubermann, die drie se regsverteenwoordiger, het vroeër aangevoer die akte van beskuldiging wat deur die staat voorsien is, is “ernstig foutief” en voldoen nie aan die vereistes van die grondwet nie.
‘Geneser’ met emmer vol liggaamsdele betrap
Tydens die soektog het hulle afgekom op ʼn emmer met die fyngekapte dele van ʼn menslike kopbeen, hand, bolyf en ander liggaamsdele daarin.
Kabinetskommeling bied geleenthede vir Ramaphosa
Die kabinetskommeling wat deur omstandighede op pres. Cyril Ramaphosa afgedwing word, bied aan hom die geleentheid om die land se regering te versterk.
Koshuismoord: Beskuldigde se prokureur onttrek
Die saak in die hooggeregshof in Durban is vandag tot 15 Oktober uitgestel nadat Mzolo se regsverteenwoordiger, Charl Claassen, gevra het om hom aan die saak te onttrek.
Kenners bespreek transformasie en ideologie in grondwethof
“Dié hof ignoreer ook toenemend internasionale wette oor minderheidsregte en taalregte.”
Só lyk SA se eie Bachelor
Hy is ʼn voormalige Sharks-rugbyspeler en het talle suksesvolle sakebelange op sy kerfstok as entrepreneur.
Almero stel eerste vollengte album bekend
Verskeie musikante, onder andere Bouwer Bosch, Danie du Toit, Ruan Graaff en Peach van Pletzen, het met die musiek en vervaardiging gehelp.
Milan se kinderboekreeks moedig jong lesers aan
“My kinders raak elke aand met ʼn boek op die voorkop aan die slaap! Hulle verslind stories.”
Saak teen Valke-hoës voorlopig laat vaar
“Ek sê steeds, daar is geen bewyse teen my en genl. Dramat nie. Daar is geen saak nie. Hulle sit met ʼn dossier met vals bewyse in.”
Twee dood toe vliegtuig in tuin val
Netcare 911 is omstreeks 11:20 na Vorna Valley ontbied waar ʼn Cessna 172 in iemand se tuin neergestort het. Die vlieënier sowel as ʼn tuinier is op slag dood.