Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, is mal oor kuiergaste – en wanneer sy haar vriende vir tee nooi, ruik haar huisie tussen die heuwels altyd heerlik na varsgebak.
Alles vir Maandag 8 Oktober 2018
Man sterf by aankoms by hospitaal ná taxi hom tref
“Die man, vermoedelik in sy 40’s, het in die middel van die pad gelê. Hy het verskeie beserings opgedoen en was in ʼn kritieke toestand,” het ʼn woordvoerder van die nooddienste gesê.
Indonesië-aardbewing: Dodetal styg, sowat 5 000 steeds vermis
Owerhede het al gesê hul oorweeg dit om die twee nedersettings wat in die sinkgat verdwyn het in massagrafte te omskep.
St. Francisbaai: Man verdrink, branderplankryer red lewe van nog een
ʼn Plaaslike branderplankryer het een van die NSRI se pienk reddingsboeie, wat op verskeie strande aangebring is, gegryp en is agterna om die mans te probeer red.
Gedagte vir die dag: Onbevlekte skoonheid
Aan Hom wat magtig is om julle onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou. (Judas vers 24)