Die ANC het Woensdag op Internasionale Geestesgesondheidsdag toegegee dat ekonomiese uitdagings druk op Suid-Afrikaners plaas.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Oktober 2018
HOP-huis vir gesin van seuntjie wat in mynskag val
Die vyfjarige Richard Thole wat in 2017 in ʼn mynskag in geval het en wie se liggaam nooit gevind is nie, se gesin het ʼn HOP-huis van die Stad Ekurhuleni ontvang.
Brand by Eskom se Lethabo-kragstasie
Eskom stel ondersoek in oor ʼn brand Woensdagmiddag by eenheid 5 van die Lethabo-kragstasie in die Vrystaat.
Dwelmsindikaat in Jhb oopgevlek
Twee vermeende dwelmhandelaars is Woensdag in Palm Ridge, Ekurhuleni, in hegtenis geneem toe polisiebeamptes ʼn klopjag op ʼn huis uitgevoer en afgekom het op dwelmmiddels, kontant en SAPD-toebehore.
Drie vas oor betogings in Ventersdorp
Drie persone is in hegtenis geneem in verband met ʼn betoging Woensdag in Ventersdorp in Noordwes.
Maleisië wil doodstraf afskaf
Owerhede in Maleisië het Woensdag aangekondig dat die kabinet besluit het om die doodstraf in dié land af te skaf.
Blitsbokke se Specman klaar met sewes, teken by die Bulle
Rosko Specman, driedruk-blits van die Blitsbokke, sal van aanstaande seisoen vir die Bulls en Blou Bulle beskikbaar wees.
Oud-Valk skop 17 in Frankryk – en kaarte vlieg
ʼn Gewese Curriebeker-speler van die Valke het 17 punte met die skoen in Frankryk behaal – en die kaarte het tussen die Suid-Afrikaners gevlieg.
Die Maties is weer die WP se kampioen
Stellenbosch is vir die soveelste keer die Westelike Provinsie se kampioen nadat hy Saterdag die bond se Superliga A gewen het.
Man vas oor drie se moord
ʼn Man is Dinsdagaand in hegtenis geneem ná ʼn spesiale taakspan aangestel is in verband met die gewelddadige moord op drie mense, twee dogtertjies en hul oupa, in Limpopo.
Dertien Bokke vrygestel vir Curriebeker
Dertien lede van die jongste Springbokgroep is vrygestel, en is vir hul bonde beskikbaar vir die halfeindronde van die Curriebekerreeks.
ToekomsVenster: Lof en vloek, die teenstrydigheid van die tong
Jakobus keer terug na die onvermoë om die tong te beheer en te tem.
Gigaba se getuienis wys Ramaphosa se probleem
As Gigaba se houding enigsins ʼn aanduiding is, kan Ramaphosa heelwat verdere probleme te wagte wees van die oorblywende Zuma-vertrouelinge in sy kabinet.
Ma identifiseer kinders wat in vlak graf gevind word
Gautengse polisie is op soek na die kêrel van die ma wie se kinders se liggame verlede Woensdag geblinddoek in ʼn vlak graf aangetref is.
Die wêreld in foto’s – 10 Oktober 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Twee sterf in ongeluk op N1
“By nadere ondersoek het die paramedici in die vragmotor op die liggaam van die bestuurder – ʼn man in sy 50’s – afgekom.”
Vier in hof wat Taxify-bestuurder glo ontvoer
Die verdagtes, onder wie ’n taxi-parkeerjoggie, het die pad versper waarna hulle glo hulself in die taxi ingedwing het toe die voertuig tot stilstand kom.
Hier is die 30 dorpe en stede waarheen Afrikaners trek
Dié verskuiwing neem bykans die vorm van ʼn hedendaagse “Groot Trek” aan.
Hap saam met Lochner: Sateé Bali
Het jy al ooit ʼn sous met grondboontjiebotter gemaak?
5-jarige wat onder laaigraaf beland steeds kritiek
“Dis soos ʼn wipplank, want oor ʼn halfuur is daar weer ʼn krisis.”