Zanu PF het gesê dit is ontsteld dat tekorte aan basiese kommoditeite en prysverhogings voorkom in ʼn tyd wanneer die regering maatreëls aangekondig het wat gemik is op die herstel van ekonomiese stabiliteit.
Alles vir Woensdag 10 Oktober 2018
Dié vrou in bedrogsaak gesoek
Sy is van bedrog aangekla nadat sy in Maart 2016 na bewering ʼn kroeg in Swellendam met vervalste dokumente gekoop het.
Riana Nel is ambassadeur vir behoeftige kinders
“My kern is Jesus. Hy leef in my en bepaal wat ek doen. Hy en daai potlood het dit reggekry dat my boodskap vandag miljoene mense kan bereik.”
Veg beslis maar beleefd vir die regte van die Grondwet
Hou perspektief en moenie dat die ANC en EFF se rassisme jou verlei om ’n spieëlbeeld van hulle te word nie, skryf Leopold Scholtz.
Die 10de Oktober is Krugerdag
As ‘n mens Paul Kruger se lewe beoordeel en sy opleiding en die konteks waarin hy geleef het, sien teenoor die uiteindelike roem wat hy internasionaal verwerf het, kan mens net bewondering vir hom hê, skryf Willie Spies.
Seun se plan om foon te herlaai wen groot prys
ʼn Gr. 10-leerling se slim plan om sy foon te herlaai het hom ʼn groot prys in die sak besorg.
Video: Groot skenking vir Tukkie ná motor haar tref
“Ons wens Adel ʼn spoedige herstel toe en dat gelukkiger tye vir julle familie voorlê.”
Geestessiektes onder jongmense dikwels geïgnoreer
“Soms ignoreer ons die tekens en simptome en dink ons die persoon is net veeleisend of gaan deur ʼn moeilike fase.”
Vandag se sportnuus
Die eerste van drie T20-wedstryde tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is gisteraand op Buffalo Park in Oos-Londen gespeel, in rugbynuus is 13 Springbokke vrygestel om Curriebeker‑diens te verrig en in Formule Een‑nuus het Sebastian Vettel bevestig dat hy nie Ferrari gaan verlaat nie.
Boek: Juffrou Goth en die onfeestelike fees 2
Beroemde kokke daag vir die groot geleentheid op, en soos gewoonlik tree Maltravers verdag op.
Demokratisering van die media bedreig tradisionele monopolie
Die vrye en lewenskragtige media in die land is een van die belangrikste ligpunte in ʼn toekomspad wat soms maar donker lyk maar demokratiese mediavryheid verdien beter, skryf Flip Buys.
‘20% van hoërskoolleerders het al eie lewe probeer neem’
Vandag is Wêreld Geestesgesondheidsdag en met die oog hierop het PsychMG dié skokkende statistiek bekendgemaak.
Krieket: Proteas vee die vloer met hul buurman
Imran Tahir was uitstekend met die bal en het vyf paaltjies vir 23 lopies platgetrek.
Betogers eis bruin mense se ‘insluiting’ op JEB
“Ons gee hulle sewe dae om op ons eise te reageer.”
Gemengde reaksie op Mboweni-aanstelling
Pres. Cyril Ramaphosa se besluit om Tito Mboweni as die nuwe minister van finansies aan te stel, is Dinsdagaand met gemengde reaksie ontvang.
Gedagte vir die dag: Dink oor hierdie dinge
Ek verlustig my in u voorskrifte. (Psalm 119:16)