Dié groep mense is beslis wegkruipertjie-kampioene
Alles vir Donderdag 11 Oktober 2018
Man draai tweede keer by dood om toe buffel hom gaffel
“Dokters het destyds gesê dis ʼn wonderwerk dat hy lewe – nes hierdie keer,” het Jacobsz se broer gesê.
Video: Riana Nel lied toe perfek vir Irene-Louise
Irene-Louise vertel ook bietjie meer oor die getroude lewe.
Nog los-en-vassery: privaat, gunsteling en reuse
“Gunstelingliedjie”, “reuseverhoging” en “privaat skool”. As daar nou een manier is om taalgebruikers se lont aan te steek, is dit om ʼn plasing op VivA se Facebookblad te maak wat inhou dat hulle opvattings oor wat reg is verkeerd is.
‘Kabeldiewe’ op heterdaad betrap
Toe die polisie se honde-eenheid toeslaan, was daar reeds ʼn sloot van 2 km lank gegrawe en ʼn groot klomp kabels verwyder.
DNS wys maande later lyk is dié van ontvoerde meisie
“Ek hoop ons sal weer julle ondersteuning hê sodat die begrafnis goed sal afloop.”
Egpaar sê gewapende roof was nié rasse-aanval
“My ma is ontsettend godsdienstig en het die hele tyd hardop lê en bid sodat my pa, wat nie kon beweeg nie, kon hoor sy is oukei.”
Plaaslike dokumentêr oor renosterstropery draai nou ook in Europa
’n Suid-Afrikaanse dokumentêre rolprent oor renosterstropery wys tans by die Britse regering se internasionale konferensie wat fokus op die onwettige handel in diereprodukte.
Pianiste warm op vir Atterbury-kompetisie
Die openingsaand én die uitdunrondes gedurende die week kan gratis bygewoon word.
Twee polisiemanne vas ná moord in Westbury
Taiton Palmer (73), Dennis Oliphant (25), Desmond Oliphant (37) en Keenan Ebrahim (34) het Maandag in die hof verskyn en bly in aanhouding tot hul volgende hofverskyning.
Seun vas oor moord op ouers
Die pa se verkoolde liggaam is in ʼn veld aangetref en die ma se liggaam in ʼn graf.
Veediefstal-statistiek skok: Kenners gee raad
Die jongste statistieke rakende veediefstal is onlangs bekendgemaak en dit is skokkend. Kenners gee raad.
Linkse groepe oorspeel hand met Kavanaugh-bevestiging
Dat die gebeure van die afgelope paar weke sonder twyfel ’n klad plaas op die geloofwaardigheid van die Amerikaanse politieke stelsel, kan nie betwyfel word nie.
Kabinet heroorweeg samestelling van petrolprys
Die kabinet het insette van die petroleumbedryf gevra oor hoe die petrolprys in bedwang gebring kan word.
Resep-video: Fluister-fudge
Oor hierdie bederf moet jy saggies praat, want anders bly daar niks oor nie!
Aanvaller skiet glo makker op kleinhoewe dood
ʼn Struweling het ontstaan en een van die aanvallers is glo deur sy mede-aanvaller in die bors geskiet.
Man se lyk langs pad gevind, voertuig vermis
ʼn Ondersoek op die toneel het aan die lig gebring dat die man se liggaam daar gestort is.
Eskom-werker dood in brand
“Ons betuig ons meegevoel aan vriende en familie en bid vir die spoedige herstel van die beseerde kollega.”
Pa weet nog nie van seun se dood ná brand
“Ons almal dra maar partykeer twee hoede. Sy vrou moet nou twee hoede dra as sy by hom is.”
N1-noord steeds gesluit ná dodelike botsing
Volgens voorlopige berigte van die ongelukstoneel het ʼn vragmotor wat met tien voertuie uit Gauteng onderweg was, vroegoggend met ʼn stilstaande vragmotor gebots.