Maroela Media se aanlyn winkel, Die Koöperasie, het spesiaal vir Kersfees (en vir enige tyd deur die loop van die jaar!) ʼn paar geskenke met die hand uitgesoek waarmee jy die ma (of ouma, juffrou, peetma, vriendin, sussie, of enige ander spesiale vrou in jou lewe) kan bederf!
Alles vir Maandag 15 Oktober 2018
VBS kan groot kopseer word vir ANC, Ramaphosa
Die ineenstorting van die VBS Bank (die eertydse Venda Bouvereniging) gaan die meeste probleme vir die EFF veroorsaak, maar ook vir pres. Cyril Ramaphosa; en vir die ANC kan dit ʼn massiewe hoofpyn wees.
Poste wat oor 50 jaar dalk nie meer sal bestaan nie
Oor die volgende 50 jaar sal ons lewe waarskynlik baie verander en poste soos taxibestuurders, bibliotekarisse en selfs kelners sal dalk nie meer deur mense behartig word nie. Hier is ʼn lys van poste wat waarskynlik in gedrang is.
Slagoffers van plaasmoorde en -aanvalle vra vir doodstraf
“’n Mens kom nooit daaroor nie. My lewe het uitmekaargeval. Die beelde van jou geliefdes se bloed kry jy nie uit jou kop nie.”
Sunday Times sê jammer, gaan pryse teruggee
“Wat duidelik is, is dat ons foute gemaak het en toegelaat het dat ons gemanipuleer word deur mense met verborge motiewe.”
Windhoekse lughawe dalk wéér afgegradeer
Die lughawe staar ʼn afgradering tydens volgende maand se internasionale inspeksie in die gesig.
Wagte se laaste oomblikke in video vasgevang
WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese besonderhede en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Taalmonument ken eerbewyse ter bevordering van Afrikaans toe
“Dit gaan eintlik ook oor veel meer as net Afrikaans.”
Japan se jonges maak soos hul ouboete en klop die Bokkies
En toe doen Japan dit weer!
ʼn Kleurvolle gesinsfees vir ʼn goeie doel
“Elke sportaktiwiteit gaan ’n poeier stasie met ’n verskeidenheid kleuresakkies hê om die dag mee op te helder.”
Wagtyd vir KZN-kankerlyers ‘drasties verkort’
“KZN se gesondheidsdepartement neem met kommer kennis van die volgehoue veldtog om sy talryke pogings verdag te maak; dié pogings het trouens daartoe gelei dat die wagtye aansienlik verkort is.”
Raaisel ná liggame in rivier gewaar is
Hy sê dit het so vinnig gebeur dat die ooggetuies nie mooi kon sien hoe die liggame lyk nie.
Tiener verdrink by seilwedstryd
“Hy het skynbaar in die moeilikheid beland en het onder die water verdwyn.”
Woord: gogga
Enigiets kleins, wat kruip of sluip, kan in Afrikaans ʼn gogga genoem word, veral as dit vir die waarnemer vreemd, lelik of grieselig voorkom.
Ramaphosa lig sluier oor sy grondbeleid
Pres. Cyril Ramaphosa het Sondag die sluier in ‘n groot mate gelig oor sy siening van grondhervorming.
Vier in hof oor veediefstal in Vrystaat
Die polisie het nadat hulle die wenk ontvang het by dié huis gaan aanklop waar hulle op 11 skaapkarkasse afgekom het.
Groter konsentrasie Afrikaners se behoud in die toekoms
Die spontane groter samewerking en konsentrasie van Afrikaners bevestig opnuut dat Afrikaners ’n onblusbare oorlewingsdrang het en dat hulle, ondanks enorme uitdagings en struikelblokke, reeds besig is om skouer aan die wiel te sit om aan ’n beter toekoms vir hulself en hul nageslag te werk.
Meghan Markle is swanger
Die egpaar is in Mei vanjaar by die St. George’s-kapel in Windsor naby Londen getroud.
Resep: Rooikerrie-gemarineerde biefsosaties
ʼn Heerlike en geurige sosatie, nét reg vir die braai!
Tuinier vas ná moord op bejaarde egpaar
Smith, wat verswak was en met ʼn loopraam oor die weg gekom het, se kop is meermale teen die bad se rand gekap.