Dié skorsing volg nadat bewerings van wangedrag aan die lig gekom het.
Alles vir Dinsdag 16 Oktober 2018
Video: Het ons vergeet hoe om vriende te maak?
Volgens die “kenners” in dié video is dit net so maklik om maats te maak as om sjokolade te eet. Die video is deel van ‘n veldtog om eensaamheid te probeer bekamp.
Pa wat seun doodskiet, wil pleit op strafbare manslag
“Ons sal pleit op strafbare manslag. Ons hoop die staat sal instem vir ʼn pleit op ʼn mindere aanklag.”
Welkom-bejaarde steeds vermis: ‘Ons sal nie moed opgee nie’
“Maar, pa, ons soek nog na jou. Ons probeer absoluut alles. Ons sál jou opspoor!”
Japan se tweede wen teen SA o.18’s dié keer ʼn loesing
Was dit werklik die beste 12 spelers wat gekies is? Is Suid-Afrika se jong spelers se vaardighede werklik só vrot?
Ondersoek ná spoedkamera aan die brand gesteek word
Die kamera wat nou afgebrand is, is al gebruik om 17 541 motoriste wat te vinnig gery het aan die pen te laat ry.
Siekte verhoed Ramaphosa om na DRK te reis
Die president sou Maandag 15 Oktober gereis het, maar is deur dokters aangeraai om eers te herstel voor hy so ʼn lang reis aanpak.
Uitdrukking: iemand roskam
Waarom sê ons jy “roskam” iemand as jy hom berispe en hoe hou perde daarmee verband? Taaltoffie stel ondersoek in
‘Oukei om wit te wees’-mosie lei tot verleentheid
“Mense het die reg om trots te wees op hul kulturele agtergrond, of hulle nou swart, wit of bruin is.”
Nuuskommentaar: ‘We want Pik!’
Die dreunsang, “We want Pik”, was waarskynlik sterk geïnspireer deur die nuutjie, die TV waar sekere mense soos Pik Botha ’n bepaalde finesse gebied het, maar die hartsversugting vir meer sinvolle inspraak in die demokrasie het in baie harte bly weergalm. Soos in 1978 gaan dit meer kos as sing om ’n saakmakende demokratiese stelsel te verwesenlik.
Video: Stiaan (9) is SA se eie wiskundemasjien
Die negejarige Stiaan is met leukemie gediagnoseer en het sy pa aan die dood afgestaan maar die slimkop ken nie van moed opgee nie en was onlangs tweede in ʼn internasionale wiskunde-kompetisie.
Lesersbrief: Beste matrikulant…
Die matriekeksamen wat vandag begin, laat dwaal my gedagtes terug na November 2004. Ek was in matriek – agttien, volwasse en amper klaar met skool. Hoewel ek nie die presiese datum kan onthou nie, onthou ek die dag soos gister toe ek my wiskunde-eindeksamenvraestel moes skryf.
Sonder ‘n woordeboek maak jy dalk jou naam krater
Dis vandag Internasionale Woordeboekdag. Skaf gerus vir jou een aan om seker te maak jy maak nie jou naam krater in ‘n e-pos of op sosiale media nie!
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Kanarie’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse musikale oorlogsdrama Kanarie, wat op 19 Oktober landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Vakbond vra burgers om saam teen rasse-uitsluiting te stap
Die Solidariteit Beweging gaan op 25 Oktober ʼn massa-optog na die Johannesburgse aandelebeurs (JSE) en Sasol se hoofkantoor in Sandton hou.
Premier stuur afgevaardigdes na Ventersdorp
Die afgevaardigdes sal so gou moontlik ná die besoek verslag lewer aan Mokgoro.
Microsoft se medestigter sterf
Allen was een van Bill Gates se beste vriende en bekend as een van die wêreld se rykstes wat ʼn groot deel van sy rykdom aan liefdadigheid en ander goeie sake geskenk het.
Stryd heers oor die beheer van kitskos-handelsmerk
Wie sou kon dink dat daar ʼn oorlog in die kleine kon heers oor ʼn sappige biefburger? En tot die soet van Dunkin’ Donuts kon nie die minderheidsaandeelhouers tevrede stel en hulle paai nie…
‘Renosterstropers’ vra borgtog
Ses vermeende lede van ʼn sindikaat wat daarvan verdink word dat hulle op groot skaal met gestroopte renosterhorings smokkel, se borgtogverhoor is tot Vrydag uitgestel….
Resep: Kaassouflé met vye en balsemiekstroop
Hierdie resep kry ʼn volle 10 uit 10.