Content hosted by iono.fm Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en…
Alles vir Dinsdag 16 Oktober 2018
Een dood, 10 beseer in KZN-ongelukke
Een passasier is dood en minstens 10 beseer in twee afsonderlike ongelukke in KwaZulu-Natal.
Luister in 3 minute: Moody’s, brandstofpryse en VBS
Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is Moody’s se besluit oor Suid-Afrika se regeringskuld, die brandstofprys en die VBS-skandaal.
Die woord van die jaar is…
Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) het Dinsdag, as deel van Internasionale Woordeboekdag, die Suid-Afrikaanse woord van die jaar aangekondig.
Boek: Kantelpunt
Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly.
Vandag se sportnuus
Die Curriebekerreeks se halfeindstryde word komende naweek beslis wanneer die Sharks teen die Leeus speel en die WP teen die Bulle.
Moskee-aanval: Sakeman kry borgtog
Die staat het ook die aanklagte teen sewe ander verdagtes in die saak voorlopig teruggetrek.
Nog ʼn Eskom-hoë bedank
Sy bedanking kom dae nadat die uitvoerende hoof van ʼn filiaal van Eskom ook bedank het.
Man in hof ná afgetrede boer dood gevind word
ʼn 22-jarige man het Maandag in die Joubertina-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn op aanklag van moord op die 69-jarige Norman Ludwig.
Gedagte vir die dag: Gemeenskap en gebed
U maak die ploegvore vol water. (Psalm 65:11)