Voëls ofte nie, die Suidwestelike Distrikte Arende en die Valke het Vrydag in George vir ʼn bulstryd soos min in die finaal van die Curriebeker- Eerste Liga gesorg.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Oktober 2018
‘Sekspastoor’-verhoor: Getuie ‘oorweldig’ deur ondersteuning
“Ons kan dit nie alleen doen nie en ons het julle nodig. Mag elke hart wat ons ondersteun uitermatig geseën word.”
Drie metrobeamptes vas oor ‘omkoopgeld’
“Die motoris beweer hy het die geld aan hulle gegee en het toe hulle voertuig se nommerplaat neergeskryf toe hulle wegry.”
27 mense sterf in ongeluk op N1
Matome Moremi, woordvoerder van die provinsiale departement van vervoer, het teen 18:50 gesê die N1 is steeds in albei rigtings gesluit.
Man kritiek ná sloot toeval
Die man is op die toneel behandel voordat hy na Mediclinic Hoogland gehaas is vir dringende mediese aandag.
Nóg ʼn Eskom-raadslid pak sy tasse
Nóg ʼn Eskom-raadslid het Vrydag by die kragvoorsiener bedank, glo weens ʼn konflik van belange.
Seun (17) sterf tydens skooluitstappie
“Nodeloos om te sê Adriaan se ouers en suster is absoluut platgeslaan deur die verlies van hul kosbare seun en broer, en die lewe wat hulle geken het sal nooit weer dieselfde wees nie.”
N1 in albei rigtings gesluit ná gru-ongeluk
Nooddienste is steeds op die toneel besig, maar ‘n woordvoerder het gesê daar sal “beslis sterftes en talle beserings wees”.
ToekomsVenster: Onderwerp julle dan aan God
Sy raad, eintlik opdrag is, weerstaan die duiwel en hy sal van jou wegvlug. Neem net standpunt in deur die krag van die Gees; die bose is nie daarteen bestand nie.
‘Geen waarskuwing’ voor jong atleet eie lewe neem
“Ek sou nooit gesê het daar was iets fout nie. Maar jy het te veel trots om vir die ou te sê iets is fout. Ek het glad nie enigiets agtergekom nie.”
10 honde wat mense se lewens gered het
Daar word nie verniet na honde as “die mens se beste vriend” verwys nie. Hier is ʼn paar honde wat nie gehuiwer het om hul eienaars of selfs vreemdelinge in lewensgevaarlike situasies by te staan nie.
Die wêreld in foto’s – 19 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Emosionele kommissaris ‘jammer’ oor inkomstediens-gemors
Nadat hy om verskoning gevra het, het mense vir hom hande geklap terwyl hy probeer het om sy emosies onder beheer te bring.
Nene bedank as LP ook
“Daar is baie min mense wat in staat is om aanspreeklikheid vir hul oordeelsfoute te aanvaar en comrade Nene is een van die min.”
Nog ʼn ANC-raadslid doodgeskiet
Intussen het bewerings aan die lig gekom dat ʼn groep van die gemeenskap glo gedreig het om die raadslid se huis af te brand voordat hy later die dag doodgeskiet is.
Paar vas wat glo medisyne oorsee smokkel
Hy is op heterdaad betrap waar hy in Kenilworth se poskantoor koeverte met voorskrifmedisyne daarin ingedien het wat bestem was vir Amerika.
Hof sê oor staking in plastiekbedryf
“Gee vandag vir ons lede wat hulle wil hê en ons kan die staking uitstryk. As julle dit nie doen nie, gaan jul aanhou om reuseverliese te ly.”
Man se liggaam op KZN-strand gevind
Verbygangers het omstreeks 06:15 op die liggaam afgekom.
Ramaphosa sal DA-vraag oor VBS Bank moet beantwoord
Intussen het die ANC in ʼn onverwagse wending ʼn volle parlementêre debat oor die ineenstorting van die VBS Bank aangevra.
Seun (5) erg beseer toe vragmotor oor hom ry
Michael is nog deurentyd by sy bewussyn, maar kla hy het seer. “Sy een been is heeltemal gebreek en sy skedelbeen gekraak.”